Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel. China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie kan daartoe lei dat minder grondstowwe uit Suid-Afrika ingevoer word. Chinese aandele het verder teruggesak
Lees verder: Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel
