Het huis waar ‘Beatle’ John Lennon de eerste jaren van zijn leven heeft gewoond, heeft op een veiling 480.000 pond opgebracht. Dat is drie keer zoveel als was verwacht Lennon woonde vanaf zijn geboorte in 1940 in het huis op 9 Newcastle Road in Liverpool. Het ligt op een steenworp afstand van Penny Lane, waarover
Sport se alkoholverslawing binnekort gedokter
Suid-Afrikaanse sport gaan broodnodige borgskappe verloor te danke aan die regering se beplande verbod op alkoholadvertensies. Die direkteur-generaal (DG ) van sport en ontspanning Alec Moemi het die Parlement se portefeuljekomitee oor sport ingelig oor die gevolge van die voorgestelde wet wat binnekort in die Staatskoerant verskyn vir openbare kommentaar. “Dit sal ‘n jammer dag
Goeie nuus vir die patriotiese president
Beide Angola en die Kongo was en is van kardinale belang vir Suid-Afrika as ‘n soewereine superstaat in ‘n multi-polêre wêreld van superstate soos die VSA, EU en China. Tydens die eerste Afrikanerstaat het Namibië aan Suid-Afrika behoort, en kon die Suid-Afrikaanse Weermag goedkoop en vinnig deur Namibie tot in Angola ry. In 1975 was die plan om die
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet en nog een gewond tydens ‘n skietery met veldwagters van die Nasionale Krugerwildtuin. ‘n Derde vermeende wildstroper is ook in hegtenis geneem. Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal. Die polisie sê die voorval het naby die Vlakteplaaskamp in die noorde van die wildtuin voorgekom. ‘n Woordvoerder, Samuel
Dwelmbendegevegte in die Wes-Kaap raak warm
Die dwelmbendegevegte in die Wes-Kaap raak warm. Genl. Riah Phiyega sal egter in haar pos as polisiehoof aanbly terwyl die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) klagte van regsverydeling teen haar ondersoek. Die ondersoek spruit uit beweerde vriendskapsbande van lt.genl. Arno Lamoer, Wes-Kaapse polisiehoof, met ’n dwelmbaas, waarin Phiyega glo geïmpliseer word Phiyega word daarvan beskuldig dat sy
Duduza: Raadslede vlug voor skare
Inwoners van Duduza buite Nigel aan die Oos-Rand het Dinsdag op ‘n wyksraadslid en voorsitter van hulle gemeenskapstaakspan begin dreig met die dood. Die twee moes na ‘n plek van veiligheid vlug. Die tierende skare het oproerig begin raak en gedreig om die raadslid se motor aan die brand te steek. Die inwoners het ‘n
David Cameron gil sensuur!
Die Britse eerste minister, David Cameron sê sy regering kan koerante dwing om nie verdere onthullings te publiseer van die voortvlugtige Amerikaanse inligtingskontrakteur, Edward Snowden nie. Hy het ‘n dringende beroep op die media gedoen om “goeie oordeel” te gebruik. Cameron het gewaarsku dat as koerante dit nie op hul eie doen nie, die regering
Boeremag gevonnis
Die hofsaal was stil toe regter Eben Jordaan die vonnis, eintlik swak politieke toespraak, begin aflees het van sy skootrekenaar. Negentien van die 21 Boeremag-lede is Dinsdag tot tussen vyf en 30 jaar tronkstraf gevonnis in die saak wat belastingbetalers meer R36 miljoen gekos het. Al die mans is verlede jaar skuldig bevind aan hoogverraad,
Ambulanse by braaiplek, beseerde sterf
Die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement is bekommerd oor die “misbruik van die ambulansvloot” nadat twee ambulanse die naweek by ’n gewilde braaiplek opgemerk is. “Ons is bekommerd oor die gedrag van sommige van ons beamptes,” sê ’n woordvoerder, Sizwe Kupelo. Die voertuie is gesien by Ebuhlanti se strandgebied, ’n gewilde partytjie- en braaiplek. ’n Foto op die
China zoekt islamitische minderheid na botsing
De politie in Peking is in verband met het auto-incident op het Plein van de Hemelse Vrede op zoek naar twee verdachten uit Xinjiang. De verdachten zijn vermoedelijk Oeigoeren: een islamitische minderheid die zich achtergesteld voelt. De politie heeft ook de kentekens van vier auto’s bekendgemaakt, ook uit Xinjiang, die met de verdachten in verband
