‘n Invoerverbod op Suid-Afrikaanse sitrus is deur die Europese Unie ingestel. Die verbod volg nadat 36 sitrusbesendings uit Suid-Afrika onderskep is. Die EU het ‘n invoerverbod geplaas op die meeste sitrusprodukte wat in Suid-Afrika geproduseer word. Die rede wat die EU aanvoer is dat ‘n swamsiekte, Swartvlek of Swartkolsiekte, in van die besendings gevind is. ‘n
Lees verder: EU plaas invoerverbod op Suid-Afrikaanse sitrus
