Groep dreig met opmars na Kaapstad teen hofbevel

ctprotestDie hooggeregshof in Kaapstad het ‘n dringende hofbevel aan die Kaapstadse metroraad toegestaan om enige onwettige protesoptogte te keer.

‘n Optog van EFF-simpatiseerders en die Kaapstadse Informele Nedersettingsgroep wat vandag gehou word, het sake-ondernemings in die middestad reeds gewaarsku dat hulle hul deure moet sluit.

Vroeër die maand het oproermakers in die middestad omstanders aangerand, vensters gebreek en winkels geplunder.

‘n Woordvoerder van die metroraad, Wilfred Solomons-Johannes, sê die Wes-Kaapse hooggeregshof het die hofbevel tydens ‘n spesiale sitting toegestaan.

Hy sê enige iemand wat help om lede van die Kaapstadse Informele Nedersettingsgroep vir potesoptredes aan te ry, sal met die gereg kennis maak.

Die groep het vroeër gesê die optog sal voortgaan, en hulle sal nie deur ‘n hofbevel verhoed word nie.

Andile Lili, ‘n lid van die Kaapstadse Informele Nedersettingsgroep het egter na die hofbevel teen die optog gesê hulle sal nie meer voortgaan nie.

Lili sê hulle sal appèl aanteken teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se bevel. Hy sê hulle veg vir wat hulle glo is die beste belang van armes.

Volgens Solomons-Johannes is wetstoepassers op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas.

32 thoughts on “Groep dreig met opmars na Kaapstad teen hofbevel”

          1. Jip, hulle sê mos : al dra ‘n aap ‘n goue ring hy bly maar nog ‘n ONNOSELE ding

          1. jy is reg Riempies, eeue later…..verskoon my maar asb, dalk so ‘n bietjies te terug in tyd vandag 🙂

  1. Net ter nagedagtenis ook !
    EFF CAPE TOWN
    We are going to take the land! Weather they like it or not. Each time they drag our future president to court it is confirmation of how much they fear transformation, how much they fear democracy. “It’s not the white man its the system” That’s just like saying its the spiderweb not the spider. If you opt to tear down the spiderweb and you leave …the white spider, the white spider will weave another spiderweb. You haven’t stoped the system, you haven’t stoped the spiderweb until you deal with the spider, until you deal with this no good beast. KILL THE BOERE!!! KILL THE FARMER. We must build a black army to defend us. I personally would like to see less groups, I’d like to see groups like UDM, PAC, DA, ANC deciding to form one liberation group and it is only when black people are so dedicated and so united in their cause that we can effect the greatest results, so for meaningful change to occur there needs to be an attempt at re-organising the whole economic pattern and policies in our country.

    1. Hierdie geskreeu is net om genoeg ondersteuners te kry om weer by belasting geld voerbak te kom.
      Hulle weet goed dat indien hulle die blankes aanval dit ons die reg gee om ons self te verdedig, en met verdedig bedoel “attack is the best defence”.So ons kan dan nie aangekla word van terrorisme ,ens.Dit beteken ons hoef eers te stop as ons tevrede is met die uitslag “hopelik nie weer vrede van vereeniging”‘.Dit is ook volgens my die rede dat plaas moorde nie as prioriteits misdaad geklasifiseer word nie want dit laat ons met geen argument.
      Die dag as die voerbak leeg raak en hulle soek n sondebok, dan moet jy gereed wees en n plan he.Dan sal die bande wat jy met jou boere vriend “nou” opgebou het voordelig wees.

      1. Ongelukkig in hierdie land volg hulle Shaka se voorbeeld : ontwapen, omsingel, moor.

        Die blankes is bykans almal al ontwapen, die squatters is besig om die woonbuurtes te omsingel, en dit is no nog net die laaste van die onderrig wat moet plaasvind : moor

    2. Dankie Trippie, o, en welkom terug.
      Dit is inderdaad wat die eFFie party kwyt raak, is daar n verskil tusessen wat die “Commander of Thieves” se en wat die AyEnCee se eindoel behels?
      Ek wil ook graag weet waar kry Lillie die geld vir n hooggeregs saak? Tussen Lilie en de lillie gee hulle vir zollie gryshare

    3. Just a pity that the person who put this on the web, did not go to school long enough to learn to spell : Weather instead of Wether, stoped instead of stopped, “effect the greatest results” (what is this?). You talk about liberation …. my goodness, you have been liberated for the past 20 years and still do not realise it? Go back to school so you can learn about spelling, arithmatic and maybe just maybe be taught realisation …………. Liberation was only for the few ….. see who is the richest persons in the country and realise, that the rest is worse off than ever before.

          1. Ek gaan nie my kop uitsteek nie, maar ek vermoed dat Malema ‘n paar goed van Zuma en kie. weet wat niemand weet nie. Hy het ‘n soort van ‘n houvas op Zuma en Zuma is bang vir hom.

          2. jammer om te se , maar dit lyk vir my ons is lam . Weinig van ons kan saamstaan . Selfs die wit plakkers om die PWV will nie Kaap toe trek nie waar kanse beter is . Ons is so uitgedun landwyd dat hulle ons kan dood trap van alle kante . Die kaap laat alleen van 90 graad n aanval , nie 360 graad soos die res van die land.

          3. Ja dit is nou ongelukkig so ….. van toenterentyd af het die Boere so gemaak ….. jy oortree op my eiendom, ek vat my goed en loop. Dit is so ook op die strande ….. laat ‘n paar van hulle op die strand kom, dan vat al wat ‘n witte is sy goed en gee pad. So, hulle is nou gewoont, as ek wil hê gaan ek kry want die witman is te papbroekig om te baklei

Maak 'n opvolg-bydrae