Kleurling vol lof vir ‘goedbeplande’ sluipmoord

‘n Versoek om die grafte van dr. Hendrik Verwoerd en sy sluipmoordenaar, Dimitri Tsafendas, tot nasionale erfenisterreine te verklaar, is ingedien. Christian Martins, ANC-MPL, het dié versoek in ‘n brief aan die Nasionale Erfenisraad gemaak. Die brief is Maandag aan die media vrygestel. Martins, ‘n Kleurling, het in die brief gesê Suid-Afrika se geskiedenis sal

Lees verder: Kleurling vol lof vir ‘goedbeplande’ sluipmoord

Renamo, Frelimo op die oorlogspad

Mosambiek se opposisieparty, Renamo, het verklaar dat die vredesverdrag wat in 1992 met die regerende Frelimo-party gesluit is, tot die verlede behoort. Dié aankondiging volg nadat ‘n aanval deur regeringsoldate op Renamo se hoofkwartier geloods is. Volgens Renamo het die Mosambiekse weermag die party se basis in die sentrale Sofala-provinsie aangeval waarna die Renamo-leier, Alfonso

Lees verder: Renamo, Frelimo op die oorlogspad

Kei-pas deur rotsvalle versper

Groot rotse het op die Kei-pas op die N2  in die Oos-Kaap geval weens swaar reën, het die Arrive Alive-veldtog Dinsdag gesê. Tshepo Machaya, ’n woordvoerder van Arrive Alive, het motoriste versoek om uiters versigtig te bestuur op die pas tussen Butterworth en Oos-Londen. Machaya het gesê groot rotse wat reeds op die pad geval

Lees verder: Kei-pas deur rotsvalle versper

Roland Schoeman wys weer sy staal

Die Suid-Afrikaanse swemmer Roland Schoeman het weereens sy staal gewys toe hy twee goue medaljes in die Doha-been van die 2013 Fina Wêreldbyeenkoms gewen het. Die 33-jarige Schoeman het goud gewen in die 50 m-vlinderslag en -borsslag, terwyl Chad Le Clos ‘n derde goue medalje vir Suid-Afrika in die 200-vlinderslag verower het. Myles Brown het

Lees verder: Roland Schoeman wys weer sy staal

Polisie ondersoek jongste moord by Marikana

‘n 27-Jarige swart man in hegtenis geneem in verband met nog ‘n moord by Marikana buite Rustenburg, het Noordwes polisie gesê. Die mans is in die Groep 5-seksie van die Lonminmyn in hegetenis geneem, waar die moord gepleeg is. Die aanvaller het sy slagoffer in bors bors gesteek en hy is op die toneel dood.

Lees verder: Polisie ondersoek jongste moord by Marikana

Madonsela-verslag oor Nkandla klaar

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê sy het die regering versoek om te sê hoever hy met sy besluit is oor waar om verslae heen te stuur as ondersoeke afgehandel is. Madonsela het vroeër in ‘n onderhoud met die SAUK bekend gemaak dat die langverwagte verslag oor President Zuma se huis op Nkandla in KwaZulu-Natal

Lees verder: Madonsela-verslag oor Nkandla klaar

‘Eienaars moet meer vir plaaswerkers doen’

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, sê hoewel goeie werk gedoen is om die lewensomstandighede van plaaswerkers te verbeter, is daar nog sake wat aandag moet geniet. Sy het gepraat na ‘n seminaar deur die departement van arbeid met plaaswerkers op Sitrusdal aan die Kaapse weskus. Die seminaar het gevolg na ‘n weeklange besoek van

Lees verder: ‘Eienaars moet meer vir plaaswerkers doen’

Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind

Rapport berig dat die letters “666” tydens die jongste plaasaanval in bloed op die mure van die opstal geskryf is. Die moorde op David de Villiers en sy vrou Ralie, van Barkly-Oos in die Oos-Kaap vermoor het, was glo deel van satanistiese bedrywighede. Misdaadkenners glo dat die syfers na ‘n bende – die “666” –

Lees verder: Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind

Derde babalyk in Diepsloot gevind

‘n Babalyk, die derde een binne ‘n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai. Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, sê die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud. Die baba se ouers is nog nie opgespoor nie. ’n Anonieme wenk het die polisie

Lees verder: Derde babalyk in Diepsloot gevind

City Press redaktrise met verlof oor rassisme

Die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, is tans met verlof te midde van ʼn rassisme-debakel by die koerant, het die Sunday Independent berig. “Julle bitsige redaktrise is met verlof. Dit sal julle in staat stel om die vure wat ek begin het te blus,” het Haffajee glo aan die koerant gesê. Haffajee het in

Lees verder: City Press redaktrise met verlof oor rassisme