Goeie nuus vir Suid-Afrikaanse selfoongebruikers is dat die staat besig is met stappe wat daartoe kan lei dat selfoontariewe in die afsienbare toekoms kan daal, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie. Adv. Alberts het in ‘n geskrewe vraag aan die minister van kommunikasie gevra of sy sal toesien dat
OVK gee onafhanklike kandidate gelyk
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen. Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag gehou moes word, op die nippertjie uitgestel het. Die ses tussenverkiesings is uitgestel nadat die
Drie pleit skuldig op Muldersdrift-moorde
Drie swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 13-jarige meisie en ’n 50-jarige man verlede jaar in Muldersdrift vermoor het, het skuldig gepleit. Die drie het ook skuldig gepleit op ’n reeks ander misdade, het The Star berig. Alfred Zwane (27), Samson Mandlezi (23) en Manir Lubisi (27) het Maandag in die Suid-Gautengse
BBP-soldaat dood in motorfietsongeluk
’n Lid van die weermag is in ’n motorfietsongeluk dood toe hy ’n BBP in Kempton Park in Gauteng vergesel het, het die Suid-Afrikaanse weermag gesê. Brig.genl. Xolani Mabanga, woordvoerder, sê die soldaat het beheer oor sy motorfiets verloor terwyl hy die BBP vanaf OR Tambo- internasionale lughawe vergesel het. “Die oorledene was ’n lid
Ma ondersoek na vier kinders doodbrand
‘n Ondersoek is aan die gang na die branddood van vier kinders van dieselfde gesin in die Gedleza-gebied op Jozini in Kwa Zulu-Natal. Die swart ma het na bewering die kinders Sondagaand met ‘n brandende kers in die huis toegesluit. Gasbottels wat in die huis was het ontplof. Die bure het die rook gesien en
Diarree eis 100 in Mosambiek
Die owerhede in Mosambiek het bekend gemaak dat sowat 100 mense dood is weens die uitbreek van diarree in ‘n sentrale provinsie in die land. Die siekte het twee weke gelede in die Zambezia provinsie uitgebreek, maar is nou onder beheer. Die bestuur by die Gurue-distrikshospitaal sê swak higiëne was die oorsaak van die siekte,
Burgersfort-myners saamgetrek op koppie
Die polisie en veiligheidsbeamptes van ‘n private maatskappy hou die situasie dop by die Twickenham Platinummyn naby Burgersfort in Limpopo waar ‘n groep plaaslike inwoners op ‘n koppie saamgetrek het. Inwoners in die gemeenskap het gister op ‘n plundertog gegaan en die pad na die myn versper en geëis om die bestuur te sien. Hulle
Washington-skieter het geheime klaring gehad
Aaron Alexis, die 34-jarige swart verdagte in Maandag se skietery op die Washington Navy Yard, het ‘n “geheime” klaring gehad en moes begin werk as ‘n burgerlike kontrakteur met ‘n militêreID-kaart, het sy firma se uitvoerende hoof, aan Reuters gesê. “Hy het ‘n geheime klaring gehad en hy het ‘n CAC gehad (algemene toegangskaart),” het
Twee vas vir moord op oud-skoolhoof
Die polisie twee swartes in hegtenis geneem ná die moord van ‘n 71-jarige afgetrede skoolhoof, wat doodgeskiet is tydens ‘n rooftog by sy huis Zeerust oor die naweek, het Beeld berig. Sollie Botha en sy vrou, Elsa is aangeval in hul huis op Saterdagnag, nadat hulle teruggekeer het van ‘n plaaslike troue. Hul volwasse dogter
ANC: Polisie moet geweld in PE keer
Die polisie moet die geweld tussen Suid-Afrikaners en Somaliërs in Port Elizabeth stop, het die ANC in die Oos-Kaap, gesê. “Enige soort geweld, insluitend plundering van winkels in besit van Somaliërs is onwettig, verkeerd en het geen plek in Suid-Afrika nie,” het die African National Congress se provinsiale sekretaris, Oscar Mabuyane in ‘n verklaring gesê.
