monster high смотреть онлайнФильчаков прокурор харьков
Malawi se verkiesing bring ‘einde aan etnisiteit’
Malawi se presidentsverkiesing waarin Bingu wa Mutharika vir 'n tweede termyn aangewys is, het 'n einde gebring aan streeks- en etniese verdelingslyne, volgens sekere kenners. Sedert die land se onafhanklikheidswording van Brittanje in 1964, het etnisiteit 'n vername rol gespeel in die politiek. Mutharika uit die suide van die land, wat afkomstig is uit die
Lees verder: Malawi se verkiesing bring ‘einde aan etnisiteit’
Suid-Korea treur oor ontslape leier
Sowat 35 000 Suid-Koreane het Sondag na die dorpie Bongha, 450 km van Seoel af, gestroom om eer te betoon aan die ontslape oudpres. Roh Moo-hyun nadat hy Saterdag selfmoord gepleeg het deur van ’n krans naby sy huis te spring. In Sentraal-Seoel het treurendes ure tougestaan voor die 16de eeuse Deoksoe-paleis om wit blommekranse
Kruger-naam ‘rassisties’
’n Straat in die Switserse dorpie St. Gallen wat al langer as ’n eeu die naam van oudpres. Paul Kruger dra, het 'n nuwe naam. Die straat se nuwe heet nou Dürrenmatt-straat, ter ere van die bekende Switserse skrywer en dramaturg Friedrich Dürrenmatt. Theo Buff van die dorp se beplanningsafdeling het aan Reuters gesê die
Zuma bedank sy kiesers en belowe dienste
President Jacob Zuma sê ekonomiese ontwikkeling en fasiliteite moet nie alleen vir voorheen-wit gebiede beskore wees nie. Hy het Sondag aan honderde mense by die opening van die Pan-Afrikawinkelsentrum in Alexandra gesê lokasies moet die basiese dienste voorsien wat historiese wit gebiede ook het. Hy het winkelsentrums, behoorlike paaie, elektrisiteit, water en sanitasie, kwaliteitskole en
Afrikaners dink anders as die Afrikane
Die wisselwerking tussen politiek en die antropogenetiese eienskappe van 'n politieke gemeenskap verteenwoordig deesdae 'n nuwe ondersoekveld. Dit beteken dat wetenskaplikes in die postmoderne tyd soek na 'n verband tussen die genetiese samestelling van 'n politieke gemeenskap en die politieke model van so 'n gemeenskap.
Die wisselwerking tussen politiek en die antropogenetiese eienskappe van 'n politieke gemeenskap verteenwoordig deesdae 'n nuwe ondersoekveld. Dit beteken dat wetenskaplikes in die postmoderne tyd soek na 'n verband tussen die genetiese samestelling van 'n politieke gemeenskap en die politieke model van so 'n gemeenskap.
Handel huisoordrag vinnig af s? VF+
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die oordrag van eienaarskap van munisipale huurhuise aan arm gesinne spoedig moet begin en dat dit vanjaar afgehandel moet word. Die Burgemeester het by gister (Donderdag 21 Mei) se Burgemeestersrede aangekondig dat titelaktes van munisipale behuising aan arm gesinne regoor die stad oorgedra sal word. Die VF Plus het
Vir wie is di? meel bestem?
Nederlandse meelsak… Verskille tussen Nederlands en Afrikaans kan nogal tot misverstande lei. "Opfokmeel" beteken meel vir "grootmaak" of "groei" in Nederlands!wedding accessoriesпрокурор Фильчаков
Afrikaners se psigotiese haat jeens Zille nie geregverdig
Indien Zille nie die wetenskaplik gefundeerde feite aangaande verkille in IK tussen rasse erken nie, is sy inderdaad 'n pienk liberaal.
Indien Zille nie die wetenskaplik gefundeerde feite aangaande verkille in IK tussen rasse erken nie, is sy inderdaad 'n pienk liberaal.
Lees verder: Afrikaners se psigotiese haat jeens Zille nie geregverdig
Zuma se dogter hou ‘Arabiese’ partytjie
Duduzile Zuma, dogter van Jacob Zuma, het Dinsdagaand haar 27ste verjaardag in styl gevier met ’n partytjie van sowat R400 000, berig Beeld. Volgens me. Farah Fortune, organiseerder van die feestelikheid by die Inanda Club in Sandton, het Duduzile sowat 600 van haar naaste vriende genooi. Die leier van die ANC-jeugliga, mnr. Julius Malema,
