WP en Haaie gaap die dag om

Hierdie was so ‘n oninspirerende wedstryd, van sulke onverteerbare middelmatigheid, sulke monsteragtige prikkelloosheid, dat dit regtig onmoontlik is om daaroor te skryf. So kom ons praat oor iets anders, enige iets anders. Soos watter kar moes jy nooit verkoop het nie? Myne was ‘n 1976 rooi Fiat 124.

Lees verder: WP en Haaie gaap die dag om

Jansen veroorsaak rassespanning

Prof. Jansen wil nou regtig nog verdere rassespanning veroorsaak met geforseerde integrasie. Integrasie en die ontkenning van Afrikaans veroorsaak meer geweld/rassekonflik tussen wit en swart studente en die natuurlike vermindering van wit studente wat inskryf by KOVSIES wat ook sy slaagsyfer drasties gaan laat daal. Weereens 'n onnosele bruine wat na die ANC se pype

Lees verder: Jansen veroorsaak rassespanning

Olie en lewe het dieselfde oorsprong: Bioties of abioties?

Image

Dit was werklik aangenaam om Buks van Rensburg se werk oor biotiese en abiotiese olie in pronkafrikaans te lees. In keurige tegniese terme doer uit Kanada neem hy ons stap vir stap deur die verskillende teorieë wat die oorsprong van biotiese olie uitlê.

Lees verder: Olie en lewe het dieselfde oorsprong: Bioties of abioties?

Die Springbok het gekom, gesien, afgeslag

Image

Schalk Burger in aksie tydens gister se Drienasiestoets

Agterna het al wat ‘n naas is te sê gehad dat die Springbokke tóg iets uit hulle oorwinning oor die Wallabies geleer het. En die stukkie opvoeding? Dat, in die Gesnorde se vlugvoetige woorde, geen span dit kan bekostig om nie vir tagtig minute nie te speel nie. Dan moet ‘n mens sê, as die Springbokke net vyftig minute nodig gehad het om die Aussies kas toe te stuur, vir watter rede op aarde sal hulle hulleself uitsit vir nóg ‘n halfuur. Ruik die rose terwyl jy kan… Eintlik was die uitslag redelik voldonge na ongeveer 14 minute se speel… waarin Fourie du Preez gedoen het wat ‘n skrumskakel aangesê word om nie te doen nie – neem ‘n tikskoppie al is die pale binne Morné Steyn-reikafstand, jaag die verdedigers een kant toe op ‘n knop en pluk homself anderkant toe en oor die doellyn vir ‘n uiters astrante drie.

Lees verder: Die Springbok het gekom, gesien, afgeslag

Kovsie-studenteleiers looi vir Jansen

Image

Jansen… veroorsaak integrasiekonsternasie aan die UVS

Die VF Plus het heftig op die onlangse uitsprake by ‘n nuuskonferensie in Johannesburg deur prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gereageer.

Lees verder: Kovsie-studenteleiers looi vir Jansen

‘Orgasme’ vertroebel diplomatieke verhoudinge

Australiese premier Kevin Rudd het 'n foutiewe vertaling blameer vir sy land en China se moeilike diplomatieke verhoudinge. Rudd, 'n selfverklaarde Sinofiel en voormalige diplomaat wat Mandaryns praat, het Donderdag aan studente by die Australian National University vertel van sy vertaalfout in Beijing. "Ek het klaarblyklik gesê […] dat China en Australië tans 'n fantastiese

Lees verder: ‘Orgasme’ vertroebel diplomatieke verhoudinge

Vlakplaaslid kry parool

Butana Almond Nofemela, voormalige lid van die Vlakplaas-polisiemoordbende, gaan op parool vrygelaat word. Só het die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Vrydag by die parlement aangekondig. "Ons wens die beste toe vir Nofemela en ons vertrou hy sal positief bydra tot die bou van ons demokrasie sodra hy met sy geliefdes herenig is," het

Lees verder: Vlakplaaslid kry parool

Oz-tennisspeler noem teenstander ‘kaffer’

Die stoutseun van Australiese tennis, Brydan Klein, het ’n finale waarskuwing gekry ná ’n rassistiese stelling wat hy teenoor ’n teenstander gemaak het. Die voormalige junior Australiese Ope kampioen het die Suid-Afrikaanse tennisspeler Raven Klaasen ’n “kaffer” genoem tydens die ATP-toernooi wat in Junie in Eastbourne, Engeland gehou is. Klein (19) is op 20 Julie

Lees verder: Oz-tennisspeler noem teenstander ‘kaffer’