Vyf swartes wat in hegtenis geneem is in verband met Oujaarsdag se skietvoorval op Krugersdorp aan die Wesrand sal binnekort in die hof verskyn. Sewe mense is by ‘n spazawinkel gewond vanwie twee se toestand kritiek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Katlego Mogale, sê daar word beweer dat ‘n groep mense die winkel binnegekom en oproerig geraak
Voormalige Rwandese intelligensiehoof vermoor in Johannesburg
‘n Voormalige hoof van Rwanda se buitelandse intelligensiediens is in ‘n Suid-Afrikaanse hotel dood aangetref, het RSG berig. Die Rwanda National Congress sê die liggaam van Patrick Karegeya is in ‘n hotel in Johannesburg aangetref, waar hy na bewering verwurg is. Die party beweer dat hy deur agente van president Paul Kagame van Rwanda vermoor
Lees verder: Voormalige Rwandese intelligensiehoof vermoor in Johannesburg
Nuwejaarsvieringe lei tot talle verdrinkings
‘n Twaalfjarige kind het verdrink in die Swartkopsrivier naby die dorp Motherwell in Port Elizabeth. Die polisie sê die seun was saam met ander kinders naby ‘n brug toe hy in die moeilikheid beland het. Polisieduikers is ook op soek in die rivier na ‘n ander sestienjarige seun. Albei is deel van ‘n groep van
Voorspoedige Nuwejaar!
Matriekdramaleerlinge se punte aangepas na walglike vraag
Die vraag wat gehandel het oor babaverkragting in die dramatiese kunste se matriekeindeksamen was in swak smaak, het Sizwe Mabizela, Umalusi Raad se voorsitter, toegegee. “Namens Umalusi , wil ons ons volle en onomwonde verskoning aanbied aan die land vir die feit dat so ‘n vraag sy weg in die vraestel kon vind,” het hy
Lees verder: Matriekdramaleerlinge se punte aangepas na walglike vraag
Vuurwerkvertonings in Sydney, Dubai vir Nuwe Jaar
Die stad Sydney in Australië beloof ‘n ongeëwenaarde vuurwerkvertoning vanaand wanneer die wêreld die nuwe jaar begroet. Die hawestad sal verlig word deur tonne vuurwerk wat die eerste maal in 10 jaar van die Sydney Operahuis afgevuur sal word. Daar sal na verwagting sowat 1,6 miljoen toeskouers gelok word en talle besoekers het reeds hul
Lees verder: Vuurwerkvertonings in Sydney, Dubai vir Nuwe Jaar
Kaapse Klopse mag nie Mandela aan ANC verbind nie
Die Kaapse stadsraad het gedreig om befondsing van die Kaapse Klopse-karnaval te weerhou as hulle die ANC aan Mandela verbind. Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het die Klopse gewaarsku dat die stadsraad nie Mandela aan die ANC sal verbind nie. Die Klopse wou armbandjies dra met Nelson Mandela se gesig en die ANC-kleure
Lees verder: Kaapse Klopse mag nie Mandela aan ANC verbind nie
Onafhanklike eksamenraad se uitslae effens beter
Van die matrieks wat die onafhanklike eksamenraad (IEB) se eksamen geskryf het, het 98% geslaag. Dié eksamen is deur meer as 9.500 leerlinge van 185 skole afgelê. Die raad se bestuurshoof, Ann Oberholzer, sê dit toon ‘n geringe verbetering van 0,3 persent op verlede jaar se uitslae, het RSG berig Sy sê wat veral verblydend is,
Lees verder: Onafhanklike eksamenraad se uitslae effens beter
Cliff Saunders se seun in fratsongeluk oorlede
Die seun van ‘n voormalige SAUK-veteraan Cliff Saunders is in ‘n fratsongeluk in Soweto oorlede. Die gesoute kameraman, Dudley Saunders is deur ‘n trein getref. Hy was 45 jaar oud. Hy is deur die trein getref terwyl hy in Soweto, suid van Johannesburg verfilm het. Saunders het jare in die media gewerk, onder meer as
Herrie oor vet Barbiepop
‘n Herrie broei oor ‘n versoek om Barbie om te tower op ‘n manier wat strydig is met die ikoniese beeld van ‘n baie gewilde pop. Versoeke is aan Mattel gerig om ‘n plus-grootte Barbie te maak. Terwyl sommige sê die meer realistiese vet pop sal ‘n beter rolmodel vir meisies wees, het ander gesê
