aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000
Voorspoedige Nuwejaar!
8 thoughts on “Voorspoedige Nuwejaar!”
Doktor en Mev Roodt, bestuur, al ons lesers, en ook spesiaal aan ons rubriekskrywers, Dr Roodt, Joseph Secrève, Leon Lemmer, Skoppensboer, Manfred Delport, Albert Brenner – ek wens u toe ‘n voorspoedige nuwe jaar en baie belangrik, goeie gesondheid !
Mag Praag in die nuwe jaar van krag tot krag gaan en ons leserstal verdubbel.
‘n Volk met ‘n visie is ‘n Volk met ‘n toekoms, ‘n Volk met ‘n begeerte is ‘n Volk wat oorleef, ‘n Volk in Jesus is ‘n Volk met lewe.
Ag natuurlik ja Trippie – net so vir jou en jou geliefdes.
Mag die Christen beskawing ons redding word. Ja.
Nou sal ek vir 14 dae die lot antigotters op praag aan hul eie genade oorlaat en hoop om daarna DV weer met nuwe krag my ou vyande tot raserny te dryf.- jy weet mos as hulle so begin stotter en skel – wat ‘n vreugde.
Jan, gepas of nie, ek MOET doodeenvoudig die enetjie vir jou plaas soos jy paar dae terug versoek het. Hoop dit bly staande !
Baie dankie vir jou mooi wense !
TYD is soos ‘n rivier – Jy kan nie die selfde water 2 maal aanraak nie want die stroom wat verby is kom nooit weer by jou verby nie. Mag julle dae OORSPOEL word met die MOOISTE TYE, MOOISTE MENSE, MOOISTE DINGE en JESUSLIEFDE! Mag die riviere van GOD se seëninge jou rustig maak in Sy vrede! n Geseënde 2014, met ons oë gerig op Jesus Christus! Mag 2014 vir ons almal n amazing ride wees !
Dis so stil op Praag, ek vertrou almal het ‘n heerlike dag saam met familie en geliefdes deurgebring, lekker ge-eet en gekuier, maar, ONTHOU … vir diegene wat die elmboog bietjie gehoog gelig het … (net so bietjie humor).
Dankie vir ‘n werf waar mens kan gorrel en kekkel oor Afrikanersake.
Dankie vir die ruimte en vryhede wat julle skep vir verskillende standpunte.
Dankie vir prikkelende rubrieke wat geleentheid bied vir oop gesprekke.
Sterkte en voorspoed vir 2014..

Aan Praagbestuur en al die Praag ondersteuners wens ek n baie veilig en voorspoedige en 2014 toe, en in besonder uitkoms vir ons Afrikanervolk.
TYD is soos ‘n rivier – Jy kan nie die selfde water 2 maal aanraak nie want die stroom wat verby is kom nooit weer by jou verby nie. Mag julle dae OORSPOEL word met die MOOISTE TYE, MOOISTE MENSE, MOOISTE DINGE en JESUSLIEFDE! Mag die riviere van GOD se seëninge jou rustig maak in Sy vrede! n Geseënde 2014, met ons oë gerig op Jesus Christus! Mag 2014 vir ons almal n amazing ride wees !
Dis so stil op Praag, ek vertrou almal het ‘n heerlike dag saam met familie en geliefdes deurgebring, lekker ge-eet en gekuier, maar, ONTHOU … vir diegene wat die elmboog bietjie gehoog gelig het … (net so bietjie humor).
Dankie, Trippie, vanaf FB het ek die grappie kom meemaak. Voorspoedige Nuwejaar vir jou ook.