Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning

Miljoene mense dwarsdeur Duitsland het gisteraand tot in die vroeë oggendure feesgevier ná hul span dié van Argentinië met 1-0 geklop het om die voetbalwêreldbeker in te palm. Die jong speler Mario Götze, wat gisteraand vir die eerste keer sy buiging in die nasionale span gemaak het, het in die tweede helfte van ekstratyd met

Lees verder: Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning

RSG se plaasmoordberigte opvallend foutief

Nadat RSG jare lank plaasmoorde en plaasaanvalle doodgeswyg het, het die geweldige toename in wat alleen as ‘n georganiseerde volksuitwissing beskryf kan word, waarskynlik die openbare uitsaaier genoop om wel daaroor te berig. Wat egter opval, is dat die berigte klaarblyklik opsetlik verkeerde inligting bevat. In ‘n vorige berig is ‘n boer wat geskiet is

Lees verder: RSG se plaasmoordberigte opvallend foutief

Boer van Petrus Steyn doodgemartel

‘n Boer van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn, Jan de Kock (69) is vermoor toe swart plaasaanvallers hom oorval het terwyl hy in die veld na beeste gesoek het. Sy lyk is met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak, het die Volksblad berig. Sy vrou, Marietjie (67), is nie beseer tydens die aanval nie,

Lees verder: Boer van Petrus Steyn doodgemartel

Ons absurde toneel

Deur Joseph Secreve. Soos seker baie mense gaan ek deur verskillende giere, en verdiep myself in diverse stokperdjies van tyd tot tyd. Veral op literêre gebied het ek al sedert my hoërskooljare begin wetenskapfiksie lees, gevolg deur die werke van die sielkundige Carl Jung vanaf my tweede jaar, en daarna verskeie eksistensiële strominge in my

Lees verder: Ons absurde toneel

Wat is ‘n universiteit?

Vanoggend lees ek uit verveeldheid ‘n rubriek in Rapport van Jacob Rooi met die openingswoorde: “Hoe verander ’n voormalige wit, Afrikaanse universiteit sy kultuur op só ’n manier dat almal welkom voel? Dit was een van die ontslape prof. Russel Botman se grootste uitdagings, skryf Jacob Rooi” Onwillekeurig kom die volgende gedagte by my op:

Lees verder: Wat is ‘n universiteit?

Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock

Geagte mev. Zille, Die verklaring deur mnr. James Selfe, die skaduminister van Justisie en Korrektiewe dienste van die DA, gister oor die weiering van parool aan Eugene de Kock, het die DA nie slegs in ‘n swak lig gestel nie, maar verlaag die DA tot op die vlak van die ANC waar besluite geneem en

Lees verder: Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock

Nabetragting oor Russel Botman

Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.

Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.

Lees verder: Nabetragting oor Russel Botman

Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien

Die nuwe bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, gaan volgens die koerant The New Age formeel vir Kommunikasieminister Faith Muthambi vra dat joernaliste voortaan lisensies sal moet hê om te mag skryf. “Ons gaan sulke voorleggings doen. Ek is verbaas dat die SA nasionale redakteursforum dit kan teenstaan. Dit beteken dat hulle nie hul werk

Lees verder: Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien

EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus

Oproer het Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek. Die swart gebied lyk soos ‘n oorlogsone. Die oproer word deur die EFF gereël sê ‘n ANC-raadslid want daar is ‘n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan die inwoners. Die ANC sê die EFF wil soos die helde lyk as die ontwikkeling voltooi is

Lees verder: EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus