Die meeste van ons sal seker uitsien na ‘n suksesvolle kandidatuur vir mnr Trump in die komende presidentsverkiesing. Ons weet natuurlik nog nie presies wat hy gaan doen en sê as hy eers president is nie, maar die voorlopige tekens lyk belowend. Nou moet ons egter nie die fout maak om te dink dat mnr
Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits
‘n Kulpamflet waarin vertel word dat Steve Hofmeyr konserte afstel as hy swart gesigte in die skare sien, is op Ermelo en ander plekke versprei om swart geweld teen sy konsert gisteraard op dié dorp aan te hits. Die “inligting” op die pamflet is afkomstig van ‘n Suid-Afrikaanse webblad wat bekendstaan as “satirenews”. In ‘n
Lees verder: Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits
Leon Lemmer: Carla Bruni en Sarah Palin: politiek en skoonheid
Daar was ‘n tyd toe taamlik algemeen aanvaar is dat Sophia Loren (gebore in 1934) die mooiste vrou op aarde is. In die jare vyftig en sestig het sy sterk mededinging van ‘n ander Italiaanse filmster, Gina Lollobrigida (gebore in 1927), ondervind. Loren het intussen oud geword. Sy het onlangs ‘n leesbare outobiografie oor haar
Lees verder: Leon Lemmer: Carla Bruni en Sarah Palin: politiek en skoonheid
Mugabe konfiskeer diamantmyne
President Robert Mugabe van Zimbabwe het bekendgemaak dat sy regering van nou af in besit van alle diamante in die land sal wees, het RSG berig. Dit volg ‘n week nadat die land se ministerie van mynwese opdrag aan mynmaatskappye gegee het om hul bedrywighede te staak en die Marangevelde te verlaat. Mugabe voer aan
Brittanje gooi geld na chaos in Calais
Brittanje sal ongeveer 20 miljoen euro’s bydra om sekuriteit by die Franse hawestad, Calais, te versterk, waar duisende migrante kamp in die hoop om die Engelse kanaal oor te steek en ‘n heenkome in Brittanje te vind. Die Franse minister belas met Europese aangeleenthede, Harlem Desir, het die aankondiging gemaak. Brittanje het reeds 60 miljoen
Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers
Lede van die Universiteit van Kaapstad se #RhodesMustFall-beweging het hul steun vir aktiviste aan die Universiteit van die Vrystaat uitgespreek. Twee UK-studente was teenwoordig by die byeenkoms oor rassisme by die UV se Equitassaal. Mohamed Abdullah het gesê die doelwitte van #UnsilenceUFS, hoop om die vermeende institusionele rassisme te veg by die universiteit. Die nuwe
Lees verder: Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers
‘n Skoot klap, bloed spat op kampus in Windhoek
‘n Skietery op ‘n kampus in Windhoek het omstanders laat spaander. Die skoot wat die week op die kampus van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) geklap het, was egter glo net speel-speel. Studente het vroeër by die instelling se hekke saamgedrom en personeel uitgesluit in Januarie omdat hulle eis dat univeristeitsfooie verlaag
Lees verder: ‘n Skoot klap, bloed spat op kampus in Windhoek
Ses aangehou na vergeldingsaanvalle op saluut
Ses mense is die week in Lyon, Frankryk in hegtenis geneem na twee strafekspedisies teen mense wat hulle beskuldig van die “quenelles” op die Internet, het ‘n geregtelike bron gesê. Twee mense is reeds aangekla het die Lyon-dagblad, Le Progrès, berig. Die “quenelle” is ‘n oneerbiedige saluut wat deur die Franse skrywer Alain Soral en
Tuinroetestrande onder skuimkombers
Ruwe seetoestande en sterk winde in die diepsee het groot hoeveelhede skuim na die kus aangedryf, het die George Herald berig. Sedert die naweek was die meeste Tuinroete-strande onder ‘n skuimkombers bedek wat heerlike speelplek vir die kinders gebied het. Hooggety was ook besonder hoog en het die meeste sandstrande onder water en skuim bedek.
Jaap Steyn: ANC benadeel Afrikaans, dog NP-bewind het wel Afrikatale bevorder
Verskeie kommentators meen dat die veldtog teen Afrikaans eintlik oor politiek gaan. Dit aanvaar ek. Daarby dink ek egter dat die politiek van vergelding ook ’n rol speel. Maar dis die moeite werd om te kyk na ander gewilde argumente. Klasse moet toeganklik wees vir alle studente – en nie-Afrikaanse studente kan nie Afrikaanse lesings
Lees verder: Jaap Steyn: ANC benadeel Afrikaans, dog NP-bewind het wel Afrikatale bevorder
