Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter

Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in die rand teen die vernaamste geldeenhede, het ‘n prysstyging nogmaals onvermydelik geraak.Verlede maand het 95-petrol 

Lees verder: Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter

‘Boesmanteef’… nog ‘n gefabriseerde rasherrie

In die jongste rasherrie wat deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia aangeblaas word, word ‘n blanke Afrikaanse egpaar daarvan beskuldig dat hulle ‘n kleurlingvrou ‘n “Boesmanteef” by ‘n vulstasie genoem het. Die beweerde voorval word met smaak deur die Independent-groep opgedis onder die opskrif “Coloured family, white couple in ugly race attack” en blykbaar verskyn die berig

Lees verder: ‘Boesmanteef’… nog ‘n gefabriseerde rasherrie

Dan Roodt: Vanuit Amerika, met liefde

Ná my warrelwindbesoek aan Amerika, waartydens ek seker 50 000 km ver gevlieg het, voel ek opgewonde oor die toekoms. Die VSA is ‘n energieke land waar ook diegene aan die regterkant van die politieke spektrum kliphard besig is om te organiseer om hul land “terug te vat” by die bont versameling linkses, feministe en

Lees verder: Dan Roodt: Vanuit Amerika, met liefde

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind en in boekvorm uit te gee nie ? Miskien in Afrikaans en Engels. Leopold Scholtz

Lees verder: Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Leopold Scholtz skryf reeds jare lank feitlik weekliks in Afrikaanse koerante; deesdae (sedert sy aftrede in 2013) meerdere kere per week. Dit is seker net van Max du Preez wat ons deesdae meer teks moet verduur. Gelukkig is daar ‘n graadverskil: Scholtz se geskrifte gee vir Afrikaners minder aanstoot as dié van Du Preez. By

Lees verder: Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Donald Trump het 1237 afgevaardigdes nodig gehad om die Republikeinse nominasie wen. Hy staan tans op 1238. Met 303 afgevaardigdes op die spel in vyf state se voorverkiesing op 7 Junie, sal Trump maklik sy doelwit haal en ‘n betwiste konvensie in Cleveland systap. Sekere belangegroepe binne sy party het gehoop om hom uit die

Lees verder: Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Treine by Stellenbosch gebrand

Metrorail in die Wes-Kaap sê hy het begin om strenger veiligheidsmaatreëls in te stel in ‘n poging om die vandalisme op treine hok te slaan. Treine tussen Stellenbosch en Klapmuts in die Wes-Kaap kon Donderdagmiddag weens hernude brandstigting by Muldersvlei nie loop nie. Die Muldersvlei-stasie verbind Stellenbosch met Paarl en Wellington. Die agentskap het samesprekings

Lees verder: Treine by Stellenbosch gebrand

Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei

ANC-handlangers is skynbaar besig met ‘n onverbloemde heksejag teen wit mans wat hulself wou beskerm teen swart plaasaanvallers. Elf wit mans, waaronder ‘n 17-jarige seun en ‘n polisiebeampte, verskyn vandag in die Parys-landdroshof in verband met die moord op twee vermeende swart plaasaanvallers. Die mans, meestal boere, het na bewering vir Samuel Tjixa en Simon

Lees verder: Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei

Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Twitter se 140-karakterperk in hul twiets sal aangepas word om effens langer boodskappe toe te laat. Die maatskappy spreek egter net “een simptoom” van hul grootste uitdaging aan: Die groei van sy gehoor, wat in die afgelope jaar afgeplat het. Twitter se probleme om nuwe gebruikers lok en te behou sal nie opgelos word met

Lees verder: Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Grondgrypwetsontwerp aanvaar

Die gevreesde Onteieningswetsontwerp is Donderdag deur die parlement aanvaar met die wysigings wat deur die Nasionale Raad van Provinsies aangebring is. Al die opposisiepartye behalwe die EFF het daarteen gestem. Pres. Zuma het die tweede fase van grondgryp wat sal binnekort begin, geloof as die einde van armoede. Die minister het dus die mag verkry

Lees verder: Grondgrypwetsontwerp aanvaar