Honderde kopieë van die “Anne Frank se dagboek” en verwante boeke oor haar is gevandaliseer in biblioteke in Tokio. Biblioteek-amptenare het die polisie in kennis gestel dat minstens 265 kopieë by 31 biblioteke se bladsye uitgeskeur is. Die voorval het Amerikaanse Joodse menseregtegroep, die Simon Wiesenthal-sentrum, genoop om ‘n beroep te doen dat ondersoek na die
Lees verder: Honderde kopieë van Anne Frank se dagboek in Tokio geskend
