Nog ‘n vermeende swart reeksverkragter wat verbind word met ses voorvalle in Bloemfontein en Thaba Nchu gaan na verwagting vandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, sê die 37-jarige gaan na verwagting vandag om borgtog aansoek doen. Hy is vir die eerste keer in hegtenis geneem in verband met die verkragting van
Minister van sport tevrede met swak prestasie
Die minister van Sport, Fikile Mbalula, sê die ANC-regering is “tevrede” met swak prestasie op grond van skewe rassekwotas. Mbalula sê wit en bruin spelers word “regverdig behandel” en kry “genoeg speelkans” in die land se swart nasionale sokkerspan. Die minister het sportliefhebbers opnuut in sy antwoord op ‘n parlementêre vraag mislei, aangesien daar tans
Cosatu teken staatloonooreenkoms
Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken. Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering goedgekeur is. ‘n Nuwe klousule is aanvaar dat verhogings vasgestel sal word op grond van
Skade na onrus op Tweespruit bekyk
Die onrus op Tweespruit in die Vrystaat is eers Sondag onder beheer gebring nadat oproerige inwoners sedert Donderdag chaos veroorsaak het. Volgens die burgermeester van Mantsopa, Dennis Ntsepi, is die polisie in beheer van die situasie. Hy sê die munisipaliteit sal nou begin om die skade aan eiendom te bepaal. Drie mense is reeds in
Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur
Drie pasiënte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van ‘n derde pasiënt wat gesterf het, na vore gekom het. Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood gekoppel kan word aan die kragonderbreking. Die ma van ‘n 17-jarige seun wat een van
Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge
In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! Die Pous en die Katolieke Kerk het hulle nie tot Heiliges verklaar nie, nee, hulle
Lees verder: Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge
Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans
Weens Michael le Cordeur se groot liefde vir die ANC en by name Nelson Mandela, wat hy by voorkeur “Madiba” noem, is Jeugdag ‘n bron van groot vreugde vir hom. By hierdie opvoedkundige, wat graag voorgee dat hy ‘n kampvegter vir Afrikaans is, kom dit nie op dat die gebeure van 1976 as anti-Afrikaans geplooi
Lees verder: Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans
Leon Lemmer: Anton van Niekerk se leuens weer aan die kaak gestel
Dit is belangrik dat die leuens wat deur die ANC en oorverligtes, soos Anton van Niekerk, oor bv die verlede versprei word, met betroubare inligting teengespreek word. Met verwysing na een van Hermann Giliomee se boeke het ek op 20 deser op Praag aangetoon hoe vals Van Niekerk se aantygings teen Bantoe-onderwys is. Hierdie gerespekteerde
Lees verder: Leon Lemmer: Anton van Niekerk se leuens weer aan die kaak gestel
Karel Combrinck: Lieflingsobsessies van die linkses
‘n Interessante situasie is in die Midde-Ooste aan’t ontwikkel. ‘n Sweedse omgeboude vistreiler met jeugdige aktiviste aan boord is onderweg na die kus van Gasa om die land- see- en lugblokkade wat die Israeli’s sedert 2006 daar in stand hou, te probeer verbreek. Om dit nog interessanter te maak, voer die Islamitiese staat (ISIS) skynbaar
Lees verder: Karel Combrinck: Lieflingsobsessies van die linkses
AA: Hoër brandstofpryse verwag in Julie
Brandstofprysverhogings in Julie wag vir motoriste, het die Automobiel-Assosiasie (AA), Donderdag gesê. Hulle verwag dat die prys van petrol sal verhoog word met tussen 43 sent en 46 sent per liter, terwyl diesel en paraffien minder geraak sal wees, met prysstygings van slegs sowat 6c. Van groter belang vir die AA is die gemiddelde
