Visum geweier vir Obama se broer

Samson Obama Amerika se president, Barack Obama, se halfbroer is ‘n visum geweier om Brittanje binne te gaan nadat  'n klag van ‘n poging tot seksuele aanranding op ‘n jong meisie in Berkshire teen hom aan die lig gekom het. Die News of the World kan onthul dat Samson Obama, wat in Kenia woon, probeer

Lees verder: Visum geweier vir Obama se broer

Die DA en ons zombiedemokrasie

Die verklaring deur mnr. Kobus Marais van die DA dat swart ekonomiese bemagtiging "broodnodig" is, bevestig weereens PRAAG se standpunt dat dié party net 'n "ANC Lite" is. Daar is geen wesentlike verskille tussen die DA en die ANC se beleide oor ras, etnisiteit, taal en die noodsaak van anti-blanke maatreëls soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie.

Die verklaring deur mnr. Kobus Marais van die DA dat swart ekonomiese bemagtiging "broodnodig" is, bevestig weereens PRAAG se standpunt dat dié party net 'n "ANC Lite" is. Daar is geen wesentlike verskille tussen die DA en die ANC se beleide oor ras, etnisiteit, taal en die noodsaak van anti-blanke maatreëls soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie.

Lees verder: Die DA en ons zombiedemokrasie

Hong Kong se mobieledataverbruik ontplof

Hong Kong mense het 14 keer soveel mobieledata gestuur in Januarie as wat hulle gedoen het in dieselfde maand twee jaar gelede, volgens nuus wat Dinsdag vrygestel is. Die toename in die stuur van mobiele data van fone en handrekenaars af verteenwoordig ‘n viervoudige toename van syfers van 2008, het die gebied se telekommunikasie-owerhede gesê.

Lees verder: Hong Kong se mobieledataverbruik ontplof

Noord-Korea wil kernprogram hervat

Noord-Korea het Dinsdag gesê hulle sien gesprekke oor die beëindiging van hul kernwapenprogram as sinloos en beplan om ‘n aanleg vir die vervaardiging van wapenkwaliteitplutonium weer oop te maak, het die staatsmedia die minister van buitelandse sake aangehaal. Noord-Korea het meer as ‘n jaar gelede begin om sy Sowjet-era Jongbyon-kernaanleg uitmekaar te haal as deel

Lees verder: Noord-Korea wil kernprogram hervat

VSA wil VN-rassismekonferensie bywoon

Die Obama-administrasie heroorweeg sy beplande boikot van ‘n kontroversiële VN-rassismekonferensie wat sterk teengestaan word deur Israel en Joodse groepe, en wat bygewoon gaan word deur die Iranse president, het die departement van buitelandse sake laat Maandag gesê. In ‘n skuif wat sy sterkste Midde-Oosterse bondgenoot kan omkrap, het die Amerikaanse departement gesê die administrasie is

Lees verder: VSA wil VN-rassismekonferensie bywoon

Meksikostad sonder water

Amptenare van Meksikostad het die hooftoevoerlyn wat vars water voorsien aan miljoene mense afgesluit omdat reserwes gedaal het tot onder die rekordvlakke. Die sluiting, wat 36 uur kan duur sal ‘n kwart van die stad se bevolking, nagenoeg 5 miljoen mense affekteer. Ongewoon lae reënval en groot lekkasies word aangevoer vir die rede dat die

Lees verder: Meksikostad sonder water

Skerp afname in Britse Noordsee-olie

Die oorblywende lewensduur van Engeland se Noordsee-olie en gasproduksie loop die risiko om gehalveer te word as gevolg van die ekonomiese krisis wat ‘n afname tot gevolg het in eksplorasie van een van die Weste se mees belangrike hulpbronne, het die industrie gewaarsku. Die hoeveelheid verkenningsgate wat geboor word in die Noordsee het gedaal met

Lees verder: Skerp afname in Britse Noordsee-olie

VSA moet seerowery vasvat, s? media

Amerikaanse media het Maandag die redding van Amerikaanse seekaptein Richard Phillips geloof, maar het sterker optrede gevra om seerowery om die Horing van Afrika onder beheer te bring. “Die Paasnaweekredding van kaptein Richard Phillips van ‘n vragskip is ‘n erkenning van sy persoonlike dapperheid en die vaardigheid en senuwees van staal van die Amerikaanse vloot,”

Lees verder: VSA moet seerowery vasvat, s? media

Instellings in SA staan sterk

Onlangse gebeure het getoon dat Suid-Afrika se demokratiese instellings magsmisbruike in toom kan hou, het ANC-president Jacob Zuma Sondag in Johannsburg gesê. “Ons het demokratiese instellings gebou wat die belange en regte van alle Suid-Afrikaners dien en beskerm,” het Zuma gesê aan mense wat byeen gekom het vir Paasnaweek by die Heilige Internasionale Pinksterkerk in

Lees verder: Instellings in SA staan sterk

Speelparke met ho? konsentrasies lood

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat dringende stappe geneem moet word nadat 'n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders regoor Gauteng gevaarlike hoë konsentrasies lood bevat. 'n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van

Lees verder: Speelparke met ho? konsentrasies lood