Die situasie in Mahikeng in Noordwes is onder beheer en kalm sedert oproer ontwrigting veroorsaak het Sondag. Dit kom nadat lede van die ANC-jeugliga en die Noordwes Sakekamer gebots het oor premier Supra Mahumapelo se sakebelange en ondernemings wat aan hom behoort. Intussen het taxibestuurders ook die strate ingevaar oor ‘n nuwe plaaslike busdiens wat
Nes van korrupsie in swart onderwys oopgevlek
Swart lede van die onderwysersunie Sadou is so verstrik in korrupsie het die minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga gesê dat dit op die “rand van ineenstorting” verkeer. Ondersoekbeamptes wat deur Motshekga aangestel is, het bevind dat Sadou-lede het die departement “geïnfiltreer en bedryf ‘n komplekse stelsel van begunstiging” in KwaZulu-Natal, het City Press berig.
Bendegevegte eis nege in Texas
Minstens nege mense is dood in bendegevegte in Waco, Texas, het RSG berig. Agtien mense is ook beseer in gevegte by die restaurant. Soveel as vyf verskillende bendes was by die gevegte by die Twin Peaks-sportkroeg betrokke. Die polisie sê agt motorfietsryers is op die toneel dood en `n negende in die plaaslike hospitaal. Volgens
Wiese skaf Britse klereketting aan
Brait het Vrydag aangekondig dat hulle ‘n belang van 90% in ‘n Britse klerekleinhandelaar vir meer as R14 miljard wil koop. Brait se grootste aandeelhouer is Christo Wiese. Die modeketting New Look ding mee in die moeilike Europese kleremark met sowat 800 winkels waarvan die meeste in Brittanje en Ierland is. Brait verwag groei in
Steve Hofmeyr woon Kerkstraatbomherdenking op 20 Mei by
Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het vanoggend getwiet dat hy eerskomende Woensdagoggend die herdenking van die Kerkstraatbom in Pretoria gaan bywoon. PRAAG het reeds in 2003 begin om dié grusame terreuraanval wat op 20 Mei 1983 plaasgevind het, te herdenk, soortgelyk aan die Amerikaners wat jaarliks op 9 September die terreuraanval op die World
Lees verder: Steve Hofmeyr woon Kerkstraatbomherdenking op 20 Mei by
Petisie: Los ons Afrikaanse skole uit!
Geagte Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, Ek, die ondergetekende, spreek my ten sterkste uit teen die plan om Afrikaanse skole in Gauteng verder te verengels. Die tradisie van Afrikaanse en Nederlandse onderwys in hierdie provinsie is ouer as 100 jaar, veel ouer as Engelse onderrig. Ons skole behoort aan die kinders en aan
Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?
Follow @danroodt Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer. Onlangs het Leon Lemmer in een van sy voortreflike rubrieke na wyle Van Zyl Slabbert as ‘n “Afrikaanssprekende nie-Afrikaner
Lees verder: Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?
Prof. Hennie van Coller: ‘Doodsklok vir Afrikaans lui’
Daar woed in die afgelope tyd weer ’n druk debat rondom Afrikaans en (veral) sy hoër funksies. Sonder sy hoër funksies (soos die gebruik van die taal in die regswese, politiek, media en onderwys) is ’n taal geen volwaardige standaardtaal nie. Veral oor Afrikaans as onderrigtaal op universiteit én op skool word druk geargumenteer. Die
Lees verder: Prof. Hennie van Coller: ‘Doodsklok vir Afrikaans lui’
Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend
Die Gautengse onderwysdepartement het die name van Afrikaanse skole wat hy wil verengels, bekendgemaak. In die eerste fase wil Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, nie minder nie as 66 Afrikaanse skole na Engels-parallelmedium laat oorskakel. L.W. Klik hier en teken die petisie: Los ons Afrikaanse skole uit! Van die heel bekende Afrikaanse skole
Lees verder: Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend
Leon Lemmer: CJ Langenhoven oor Afrikaans: ‘My pêrel van grote waarde’
Daar is min dinge wat skinderpublikasies, soos veral Sondagkoerante, so interesseer soos die buite-egtelike verhouding, of ander seksuele avontuur, van ‘n bekende persoon. Omdat die afset van boeke ook hierdeur beïnvloed word, gee biograwe graag hieraan aandag. Een van die bekendste Afrikaanse biograwe, JC Kannemeyer (1939-2011), was lief hiervoor. Sy boek, Langenhoven, ‘n lewe (Kaapstad:
Lees verder: Leon Lemmer: CJ Langenhoven oor Afrikaans: ‘My pêrel van grote waarde’
