’n Woordvoerder van die Palestynse leier, Mahmoud Abbas, het gesê Israel is besig om die vredespogings te saboteer. Die Israelse premier, mnr. Benjamin Netanyahu, het gister geëis dat Jerusalem die uitsluitlike hoofstad van Israel moet wees en dat Palestynse vlugtelinge nie in die land toegelaat behoort te word nie. ’n Woordvoerder van Abbas het verklaar
Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?
Met verwysing na Pieter du Toit se artikel in Beeld oor die ANC se bloudruk vir Suid-Afrika: As hierdie feite nie die wittes – dit wil sê, dié wat ’n kapitalistiese, demokratiese Westerse beskawingskultuur aanhang – laat wakker skrik oor hoe laat dit in die dag is om te begin saamstaan nie, dan weet ek nie.

Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)
1948-1994: Van triomf tot ondergang Lees ook deel I Tydens die Hertzogjare het ons gesien dat Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken is en dat “Die Stem” in 1928 as volkslied, tesame met die oranje-blanje-blou-vlag aangeneem is. Met die oorname van D.F. Malan se Nasionale Party in 1948 kon ons meer stappe te
Lees verder: Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)
Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur
Die Tswaing-munisipaliteit is besig om al hoe meer nuuswaardig te raak, volgens inwoners. 'n Dispuut tussen die inwoners van al drie dorpe in sy distrik (Delareyville, Ottosdal, Sannieshof, 4 woongebiede en 26 statte) en die munisipaliteit is reeds aanhangig gemaak as gevolg van swak dienslewering en die totale agteruitgang van die gebied oor die afgelope 5 jaar.

Lees verder: Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur
Die agteruitgang van Nederland
Die Kaap kon 'n lang tyd Hollands bly omdat Nederland in die sewentiende eeu so 'n sterk seemoondheid was en omdat die Kaap nog nie veel waarde gehad het nie. Die Weste het nog nie die Ooste begin koloniseer nie. Toe dit egter begin gebeur, het die Kaap strategiese waarde verkry.

Israel stel voorwaardes vir Palestynse staat
Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het aangekondig dat hy 'n Palestynse staat sal steun – maar net as dit geheel en gedemilitariseer is.
Hy het gesê dat 'n Palestynse staat geen weermag of beheer oor sy lugruim moet hê nie, asoog geen manier om wapens te smokkel nie.

Bin Laden skuil in Pakistan s? CIA
Die CIA glo Osama bin Laden is steeds in Pakistan en die Amerikaanse intelligensie-agentskap wil die net om hom nouer span, terwyl die Pakistanse weermag ingryp in die noordwestelike stamgebied waar hy vermoedelik skuil. Die CIA-direkteur, Leon Panetta, het ná ’n toespraak vandeesweek in die kongres aan verslaggewers gesê om Bin Laden op te spoor
Ahmadinejad wen verkiesing
games onlineДанильченко Харьков
New Age-‘saboteurs’ vrygelaat
Die vier mans wat daarvan verdink was dat hulle een van Afrika se grootste hidroelektriese damme wou saboteer, is vrygelaat nadat toetse bewys het dat hulle deel van 'n New Age-beweging is. "Hulle is Vrydag vrygelaat," het Friederike Ritschl, die eggenoot van een van die aangehoudenes aan AFP in Johannesburg gesê. "Dankie Vader hulle is
Zuma vra immuniteit vir Afrikaleiers
President Jacob Zuma het 'n ooreenkoms voorgestel waar Afrikaleiers immuniteit teen vervolging ontvang in ruil vir hulle aftrede, het die Sunday Times Sondag berig. "Die wêreld het verander, kom ons doen dinge daarom anders en benadruk nie straf nie." "As jy sê: 'Goed, beweeg uit, maar more gaan ons teen jou optree', dan veroorsaak jy