Buitelanders moes uit Soweto vlug, of skuiling gaan soek by polisiestasies in die gebied, ná die jongste vlaag van geweld teen hulle. Die geweld het Maandagaand uitgebreek nadat ‘n buitelandse winkeleienaar na bewering die 14-jarige Siphiwe Mahori in Snake Park doodgeskiet, omdat Mahori glo sy winkel wou beroof. Die Gautengse polisiekommissaris, Lesetja Mothiba hou nietemin
Blanke Hollywood-ster vra vergiffenis vir ‘haatmisdade’ van 30 jaar gelede
Die Hollywood-ster Mark Wahlberg wat tans ‘n nuwe rolprent uitreik, The Gambler, het aansoek gedoen om sy misdaadrekord in die deelstaat van Massachusetts te laat uitwis omdat hy glo berou het oor sy dade wat byna 30 jaar gelede gepleeg is. Wahlberg is destyds as jeugdige tot 45 dae tronkstraf gevonnis omdat hy twee Viëtnamese
Lees verder: Blanke Hollywood-ster vra vergiffenis vir ‘haatmisdade’ van 30 jaar gelede
EFF dring daarop aan om soos Rooi Miere te lyk
Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu het verklaar dat die party hom nie aan klereddragbepalings gaan steur nie. Die parlementêre komitee het ‘n kleredragkode vir parlementslede bespreek. Die meeste opposisiepartye, waaronder die DA en IVP, asook die ANC stem egter saam dat ‘n kleredragkode nodig is. Shivambu het aan die subkomitee van die Parlement se
Plaasaanval in Namibië skok
Sy pa is erg getraumatiseerd en wil nie oproepe of besoekers in die private kliniek op Gobabis, Namibië ontvang nie. Só sê mnr. Marius van Moltke, die seun van die bejaarde egpaar, mnr. Ackerman (Acker) von Moltke en sy vrou, Dorea, wat Sondagnamiddag op hul plaas deur twee mans aangeval is. Die egpaar het by
Swart skare sak toe op vrag vol beeste
ʼn Vragmotor wat beeste vervoer het, het Dinsdagmiddag naby die Grasmere-tolplaza omgeslaan en verongeluk nadat daar glo klippe van ʼn brug af gegooi is. Volgens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn skare swartes op die beeste toegesak. Alhoewel baie van die diere ernstig beseer is in die ongeluk, het die oorblywende trop van die tierende
Zuma: SA gaan krag van privaatinstansies aankoop
Die Suid-Afrikaanse regering het in Davos, Switserland aangekondig dat hulle krag van privaatinstansies sal aankoop. Dié aankondiging is deur President Jacob Zuma gemaak wat die Wêreld Ekonomiese Forum in die Alpe bywoon. Zuma sê 923 megawatt se onafhanklike elektrisiteit is reeds by die nasionale kragnetwerk gevoeg. Die land gaan vier duisend megawatt se elektrisiteit van
Lees verder: Zuma: SA gaan krag van privaatinstansies aankoop
Totale onkunde heers in VSA oor MLK
Jan Viljoen skryf dat hy vandeesweek vir ‘n bietjie afleiding sit en kyk het na ‘n video van ‘n meningspeiling wat in San Diego gemaak is. Groot was sy ontnugtering: Dié week was dit Martin Luther King-dag in Amerika en die dag word deur spesiale wetgewing, die “King Holiday and Service Act” afgedwing vir elke
Zambiese verkiesingsuitslae vertraag
Die Zambiese presidentsverkiesing sal steeds by sommige stempunte voortgesit word nadat dit nie Dinsdag kon open nie. Volgens die land se verkiesingkommissie kon stemmateriaal en personeel nie betyds by afgeleë gebiede afgelewer word nie, omdat swaar reën wat uitgesak het, die aflewering verhoed het. Vliegtuie is elders aangewend om noodlenigingswerk in vloedgeteisterde gebiede te doen,
Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’
Die Departement van Hoër Onderwys sê hulle is bekommerd oor die hoë koste van tersiêre onderrig wat ‘n voortsetting van rassisme is. ‘n Woordvoerder sê hulle beplan om die klasgeld deur ‘n regsraamwerk te standardiseer, het RSG berig. President Jacob Zuma het tydens sy agt Januarie-verklaring dit benadruk dat hoër onderwys al hoe duurder begin
Lees verder: Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’
Valkebaas het glo Zuma-bondgenote ondersoek
Die opposisieleier, Helen Zille, het die skorsing van die hoof van die Valke, Anwar Dramat, aan hoëvlak korrupsie verbind, nadat sy geskimp het dat die Valke-ondersoek met die President verbind kan word. Zille het die opmerking in haar weeklikse nuusbrief gemaak. Sy sê Dramat se ondersoek is glo uitgebrei na president Zuma se netwerk van
