praag.co.za

Blanke Hollywood-ster vra vergiffenis vir ‘haatmisdade’ van 30 jaar gelede

Written by

in

,

Die Hollywood-ster Mark Wahlberg wat tans ‘n nuwe rolprent uitreik, The Gambler, het aansoek gedoen om sy misdaadrekord in die deelstaat van Massachusetts te laat uitwis omdat hy glo berou het oor sy dade wat byna 30 jaar gelede gepleeg is. Wahlberg is destyds as jeugdige tot 45 dae tronkstraf gevonnis omdat hy twee Viëtnamese geslaan het.

Maar Wahlberg het ook destyds rassistiese taal teenoor ‘n swart meisie gebruik waarvoor hy tans voor stok gekry word.

Lees die volledige berig in Engels hier.

Comments

6 responses to “Blanke Hollywood-ster vra vergiffenis vir ‘haatmisdade’ van 30 jaar gelede”

  1. Witbeer van Gister Avatar
    Witbeer van Gister

    aaaaaag siestog.

  2. Andrea Avatar
    Andrea

    Die geldjies knyp seker.

  3. Rifrug Avatar
    Rifrug

    Mark Wahlberg …

    Die een van Marky Mark and the Funky Bunch … (http://en.wikipedia.org/wiki/Wildside_%28Marky_Mark_and_the_Funky_Bunch_song%29)

    ‘n Blanke wat soos ‘n swarte wou wees, hul musiek ‘sing’ (hip-hop) – soos hul wou lyk (klere en juwele) en homself met hulle omring het!

    Lyk vir my baie dieselfde as die Zelda La Grange storie. Al lek jy hul gatte blink, sal swartes steeds teen jou draai, omdat jy wit is! Dit is iets wat Max du Preez, Adriaan Basson, Marelise van der Merwe en almal in SA se MSM nog moet leer!

    1. Rifrug Avatar
      Rifrug

      Meng jou met die semels … dan vreet die varke jou!

    2. Kaylee van Yken Avatar
      Kaylee van Yken

      Ek moet dit net van my hart af kry – vir die afgelope paar dae is my gedagtes en gebede heeltyd by Mnr Clive Derby-Lewis. Vandag is die herdenking van sy geboortedag – 79 jaar.

  4. Boerehart Avatar
    Boerehart

    Yo! Yo! mark….. jou broekie val af. Die kultuur van daai broek wat so onder die rektum hang het ontstaan in die Amerikaanse tronke. Die wat so rond geloop het het basies aangedui dat hulle gewillige wyfies is vir ander prisoniers wat hulle wou misbruik……….. gewillige markie.

Leave a Reply