Ek het gedink haat teen die Afrikaner is lankal begrawe, maar ek het die naweek ‘n boek begin lees van Beverley Harper: Footprints of lion. Die boek is ná haar dood deur haar man voltooi en in 2004 gepubliseer – nogal in Australië. Die Engelse: gesofistikeerd, lief vir inheemse nasies, mooi, slim, vredeliewend. Die Afrikaners:
Paramedici gereeld teiken van aanvallers
Paramedici van Stasie 21 weier om uit te gaan na Durban Deep in Roodepoort nadat twee vroulike ambulansbestuurders Vrydagaand verkrag en onsedelik aangerand is. Kollegas van die twee slagoffers wat by Stasie 21 gestasioneer was, is steeds ontsteld oor die voorval. Hoofkantoor het vroeër die versekering gegee dat die ambulansdiens sal volhou om Durban Deep
Tyd ryp vir PRAAG!
Na aanleiding van die chaos wat uitgebreek met die bedanking van Willie Spies uit die VF+, het die tyd nie aangebreek vir PRAAG onder leiding van Dr Roodt om aktief onder eie vaandel die politieke veld te betree nie? Dr Roodt se betrokkendheid by die VF+ is tydmors, want jy sit met ‘n huidige leierskap
Herrie se kerrie: Kleurryke geskiedenis
Die afgelope naweek was die Herries by oupa Nic en Ouma Engela se goue bruilof. Wanneer dit sulke tyd is, is dit te wagte dat daar al ‘n paar generasies sal wees, van pikkies wat buite krieket met die vreemdste reëls speel, tot oues in rolstoele en ‘n verskeidenheid kieries en ander loopgoed wat ‘n
Die skuldige is dus….
Sedert dit bekend geword het dat Suid-Afrika vanjaar die gasheer vir die wêreldsokkerbekertoernooi gaan wees, is Suid-Afrikaners wat bekommerd was oor moontlike eier in die gesig dikwels beskuldig van dislojaliteit teenoor die land. Terwyl die oorgrote meerderheid hul kommer op werklikhede soos paaie en dienste wat die kreeftegang gaan, gebaseer het, is dié skeptisisme gewoonlik
Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek
Max se geweeklaag oor die verregsing Met die ANC wat so ‘n oorweldigende meerderheid in die parlement en die meeste provinsiale wetgewers het, is dit te wagte dat opposisiepolitiek op verskillende maniere sal moet improviseer om ‘n invloed (ten goede vir die land) te kan uitoefen. Gister spreek die Afrikaanse Sondagkoerant, Rapport, hom
Lees verder: Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek
Vetkatte se dans
Die tekens begin deurskemer dat die ANC ongemaklik begin raak om na die geldmag wat hulle in beheer geplaas het, se pype te dans. Een van die redes waarom Zuma vandag president is, is omrede hy Mbeki vurig teengestaan het oor sy stille diplomatiese handtering van die Zimbabwe kwessie. Zuma het Cosatu, wat die MDC
‘n Plekkie in die son
In Desember 2009 kuier ons dogter Betsie by ons uit Kaapstad. Dis Saterdagmiddag en ons ander dogter wat in Moreletapark woon, kom kuier ook, saam met haar dogtertjie, Lynette, ons enigste kleinkind Toe Lynette se Mamma iets met Ouma wil bespreek, neem Oupa en tannie Betsie vir klein Lynette (2 jaar oud) op die stoot-fietsie
Zuma is ‘n geskenk aan Afrikaners
‘Enigeen wat in Londen ‘n “vuige hanswors” genoem word, kan nie heeltemal sleg wees nie,’ skryf L.I. Bertijn. Bertijn het hom dié week verkneukel in Jacob Zuma se besoek aan Groot Brittanje. Die ou bleek nasie op hul nat eiland het behoorlik die pers tapyt vir Zuma uitgerol. Dat die ou heks van ‘n Engelse
Slenkdalkoors eis een
Een persoon is dood aan slenkdalkoors (Rift Valley Fever) en vyf gevalle is reeds aangemeld, het die gesondheidsdepartement aangekondig. Fidel Hadebe, woordvoerder vir die departement, het gesê een geval in die Vrystaat en een in die Noordkaap is sover bevestig. Die slenkdalkoorssterfte was in die Vrystaat. “Dit was aanvanklik net ‘n kwessie vir diere, maar
