Nog ʼn kleinhandelwinkelgroep het aangekondig dat hulle huurbetalings opskort weens die koronavirus. Die TFG-groep moes weens die inperkingsbevel noodgedwonge hulle winkels vir ten minste drie weke sluit. Volgens die eiendomshoof van TFG, Brad Rothenburg, het die buitengewone omstandighede daartoe gelei dat die groep oplossings moes vind om die uitwerking van die inperking te verlig. Hy
Rand sink na Moody’s-besluit
Moody’s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het ʼn rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna ietwat versterk het, het ʼn dollar vir die grootste deel van die dag in die
Brief: Repliek op ‘Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela’
‘n Brief deur Elma Potgieter na aanleiding van Guy Robertson van Kampsbaai se brief van 18 Maart 2020: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela. Ek kan dalk ‘n bietjie lig werp op die aangeleentheid aangesien ek van 2011 tot naastenby 2015 ‘n boek geskryf het oor Clive Derby-Lewis en sy rol tydens die
Lees verder: Brief: Repliek op ‘Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela’
Engelse vrouens met doktorsgrade: ‘n gevaar vir die Afrikaner!
Die grootste gevaar vir die Afrikaner is… Engelse vrouens met doktorsgrade. Swart politici is skadeloos: hulle drink whisky in 5-sterhotelle. Die Engelse vrouens bepaal beleid en kry hul handtekeninge op dokumente wat ons ondergang bewerk. Ongelukkig het die gemiddelde Afrikaner geen benul hiervan nie en fokus op Malema wat eintlik maar net ‘n nar is.
Lees verder: Engelse vrouens met doktorsgrade: ‘n gevaar vir die Afrikaner!
Helikoptergeld vir ‘armes’: nuwe linkse plan
Suid-Afrika mag dalk binnekort R25 miljard “weggee” aan sogenaamde “kwesbare mense” wat glo meer as ander onder die huidige inperking ly. Soortgelyke voorstelle word gewoonlik deur ekonome as “helikoptergeld” bestempel omdat dit neerkom op note wat uit helikopters oor die bevolking gestrooi word. Volgens ‘n berig in Rapport vandag, is so ‘n plan gister deur
Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Moody, een van die twee groot Amerikaanse kredietgraderingsagenskappe het Suid-Afrika Vrydagaand 27 Maart 2019 tot ‘rommel’ afgegradeer, oftewel ‘n gradering van Ba1, met ‘n ‘negatiewe vooruitsig’ wat beteken dat die land nog verder by die leer van rommelstatus kan afgly. Dit beteken dat Suid-Afrika nou ‘n ‘rommeldriekuns’ hehaal het, want sowel Standard & Poor as
Lees verder: Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Leon Lemmer: Fransjohan Pretorius se ‘Terugblik’
Fransjohan Pretorius (gebore in 1949) het veral vanweë sy kennis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) bekendheid as historikus verwerf, bv sy boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (Kaapstad: Human & Rousseau, 1991, 491p). Sy jongste boek is onlangs gepubliseer: Terugblik: 80 sketse uit ‘n ryk verlede (Pretoria: Protea Boekhuis, 2020, 283p, R200). Die teks is ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: Fransjohan Pretorius se ‘Terugblik’
Video: Die film in jou kamera en die koronavirus
Dan Roodt bespreek ‘n nuwe middel teen die koronavirus wat in Japan uitgevind is en in China vervaardig gaan word. In Frankryk geld drakoniese maatreëls wat byna op huisarres vir die totale bevolking voorkom. Maar is dit noodwendig verkeerd? En het ons nie ook nodig om meer reëls en wette in Suid-Afrika te begin nakom
Lees verder: Video: Die film in jou kamera en die koronavirus
Suid-Afrika het 709 koronavirusgevalle met Gauteng die brandpunt
Die getal Covid-19-sake in SA het tot 709 gestyg, ‘n toename van 155 op die vorige dag, het Zweli Mkhize, minister van gesondheid, Woensdagoggend gesê. Die grootste toenames in die aangemelde gevalle sedert Dinsdag is in Gauteng (64), Wes-Kaap (61), KwaZulu-Natal (11) en die Vrystaat (15), het hy in ‘n onderhoud met die SAUK gesê.
Lees verder: Suid-Afrika het 709 koronavirusgevalle met Gauteng die brandpunt
Medeskepper van Asterix sterf op 92
Die legendariese Albert Uderzo – illustreerder, skrywer, humoris, geskiedkundige, nasionalis en een helfte van die duo Goscinny & Uderzo wat vir ons Asterix gegee het – is nie meer nie. Hy is vanoggend in sy huis in Neuilly, Frankryk, oorlede. Volgens sy skoonseun, Bernard de Choisy, was Uderzo afgemat gewees die afgelope ruk en het
