Volgens beskikbare statistiek, beskik ongeveer die helfte van Afrikaners nie oor rekenaars nie. Mense het oor die algemeen selfone wat hulle toegang tot die internet gee, maar nie noodwendig ‘n rekenaar nie. Baie gebruik ook rekenaars by die werk. ‘n Idee sou wees om by groot maatskappye hul ou rekenaars in die hande te kry
Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel
Die minister van Sport Fikile Mbalula het die voorregte van SA Rugby, Krieket Suid-Afrika en Atletiek Suid-Afrika opgeskort en die organisasies verbied om vir internasionale toernooie te bie. Dié besluit is glo geneem as gevolg van ‘n gebrek aan transformasie by die drie. Mbalula het sy tevredenheid met sokker uitgespreek en gesê SAFA is volledig
Lees verder: Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel
Rhodes Universiteit, media daag verkragters voor boendoehof
Een van die mans wie se naam op Facebook geplaas is weens vermeende seksuele misdade by die Rhodes-universiteit in Grahamstad, het nou ‘n klag by die polisie gelê. Dit wil voorkom asof Facebook intussen die blad gesluit het waarop die boendoehof gehou word. ‘n Inskrywing op die gay Facebook-bladsy getiteld “RU Queer Confessions, Questions and
Lees verder: Rhodes Universiteit, media daag verkragters voor boendoehof
ANC dien klag van hoogverraad in teen Malema
Die ANC het ‘n klag van hoogverraad teen die EFF-leier, Julius Malema, ingedien nadat hy aan Al Jazeera gesê het dat sy party “hierdie regering deur die loop van ‘n geweer sal verwyder”. Die ANC se woordvoerder, Zizi Kodwa, het Maandagaand gesê Julius se dreigemente om ‘n wettige, demokraties verkose leier op ‘n onwettige manier
Man bly soos soutpilaar staan tydens aanval
‘n Man is wreed aangeval voor sy gesin nadat drie gewapende swart verdagtes hul eiendom in Chancliff, Krugersdorp oor die naweek binnegedring het. Roy Jacobie en sy gesin, wat onlangs verhuis het, is in hul huis op 23 April oorval. Die gesin het in die sitkamer gesit toe die aanvallers om ongeveer 06:30 by die
Inwoners vertel van donker wolk wat oor Pretoria hang
Die raaiselagtige donker wolk wat byna twee keer ’n week oor Pretoria-Noord hang, is glo te wyte aan ‘n onwettige aktiwiteit. ‘n See van voertuigbande bedek met wit as, besaai die veld tussen die N4-snelweg en Willem Cruywagenpad met ‘n toksiese reuk wat alomteenwoordig is. Die Rekord berig dat die rookwolk laat-aande tot soms in
Lees verder: Inwoners vertel van donker wolk wat oor Pretoria hang
Bring Afrikaans by Maties terug, sê PRAAG
Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) het Vrydag sy standpunt oor die konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch aan dié instelling oorgedra. Anders as die meeste Afrikaanse organisasies, asook die Gelyke Kanse-groep wat onlangs gestig is, wil PRAAG sien dat Stellenbosch weer ‘n Afrikaanse kampus word. Hier volg die volledige kommentaar wat aan die universiteit deurgestuur is.
Obama nog ongewilder in Duitsland as VK
Na ‘n uiters ongewilde besoek aan Brittanje het die Amerikaanse president, Barack Obama die Duitse Kanselier, Angela Merkel ontmoet om ‘n sinkende handelsooreenkoms te probeer red. Dit lyk gelukkig asof Obama daarvoor sal sorg dat ‘n beoogde Transatlantiese Handels- en Beleggingsvennootskap (TTIP) daardeur gedoem is. Die Duitse Minister van die Ekonomie, Sigmar Gabriel het gewaarsku
‘Verregse’ party in Oostenryk blink uit
Die anti-immigrasie Vryheidsparty, oftewel die Freiheitliche Partei Österreichs (FPÖ) het behoorlik stof in die oë van hul teenstanders geskop in die eerste ronde van die presidensiële verkiesing in Oostenryk. SORA/ORF-Hochrechnung für #bpw2016 pic.twitter.com/QuuyiXXa1K — Christoph Schlemmer (@schlemmer) April 24, 2016 Media-histerie heers nadat Norbert Hofer van die “verregse” FPÖ 36 persent van die stemme ingepalm
Skaapboer ly ontsettende verliese
Die aanslag teen wit boere duur onverpoos voort. ‘n Skaapboer in die Steynsrus-omgewing in die Vrystaat het derduisende rande se skade gely toe veediewe in die jongste voorval in die gebied, 18 van sy skape gesteel en afgeslag het. Stefan van Huysteen sê hy word nou al die afgelope twee jaar deur veediewe, wat vermoedelik
