Die neiging van die motorvervaardigers om hulle klein motortjies groter te maak, is iets wat die afgelope 20 jaar gebeur. Dink maar aan die eerste BMW 5-reeks; vandag se 3-reeks is groter as die destydse 5-reeks en die huidige 5 weer groter as die eerste 7-reeks. Dit is ook waar van ander vervaardigers soos VW
Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak
Die opspraakwekkende publikasie van Marthinus van Bart se boek oor die Britse slawegeskiedenis, Kaap van slawe, mag ons hele siening van die verlede verander. Want, soos die regerende party al male tale sonder tal in die openbaar gesê het, is “geskiedenis ‘n terrein van stryd”. George Orwell het ook gemeen: “Wie die verlede beheer, beheer
Lees verder: Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak
Die Afrikaner: laaste volk op sy voete
As jy ‘n magsmakelaar in Beijing of Moskou was, by watter volk in Suid-Afrika sou jy toenadering soek en hoekom? Gustav Venter reken ‘n ontleding van die feite dui op net een en hy gee vir Menere Soeng en Iwanof ‘n bietjie advies. Ná Japan se gewaagde en skokkende verplettering van die Amerikaanse Stille Oseaan-vloot
Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap
In die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die Britse adelvrou lady Anne Barnard (1750-1825) gemaak het toe sy van 1795 tot 1802, tydens die Eerste Britse Bewind, aan die Kaap vertoef het. Luidens ’n byskrif is dit ’n skets van ’n
Lees verder: Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap
Anton van Niekerk dweep met Belhar-belydenis
Anton van Niekerk is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Toegepaste Etiek en voorsitter van die US-senaat se navorsingsetiekkomitee. Etiek het te make met wat goed of sleg en reg of verkeerd in die konteks van mense se gedrag is. As dik etiekspyker hou Van Niekerk daarvan om denke op die
De Vlaamse tegenstanders van Nelson Mandela
Nelson Mandela wordt 95 jaar. Het icoon van de strijd tegen apartheid, de geïnstitutionaliseerde vorm van rassensegregatie wordt overal bejubeld. Bijna vergeten is dat er in Vlaanderen een machtige lobby bestond die de apartheid onwrikbaar verdedigde en Mandela liefst voor eeuwig op Robbeneiland had willen houden. De Vlaamse pro-apartheidslobby, een merkwaardige mix van deftige centrum-rechtse
De Klerk: Mandela nader einde van lang pad na vryheid
Oud-president Nelson Mandela nader die einde van sy lang pad na vryheid, het mede-oud-president FW de Klerk Donderdag sonder ironie gesê, met verwysing na die titel van Mandela se outobiografie, Long walk to freedom. “Op sy verjaarsdag, moet ons die merkwaardige bydrae wat hy in Suid-Afrika en aan al sy mense gemaak het, gedenk,” het
Lees verder: De Klerk: Mandela nader einde van lang pad na vryheid
Marikana-myners verloor regskoste-saak
Die hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek om staatsregshulp vir die slagoffers van die Marikana-skietery van die hand gewys. “Ek stem saam met die staat dat die aansoek nie kan slaag nie,” het Regter Joseph Raulinga gister gesê. “Ek kan ook benadruk dat niks verhoed dat die partye die saak buite die hof skik nie.”
Vier wildstropers in Pongola vas
Die Valke het vier vermeende wildstropers op Pongola in KwaZulu-Natal vasgetrek. ‘n Woordvoerder, Paul Ramoloko, sê die verdagtes is onkant gevang deur die weer en kon nie hulle planne uitvoer nie. Hy sê twee is Mosambiekse burgers en die ander twee Suid-Afrikaners. Hulle is by die Pongola-wildreservaat aangekeer. Ramoloko sê die mans was in besit
Shuttleworth se aansoek misluk
Die miljardêrsakeman, Mark Shuttleworth, se poging om die land se hele valutabeheerstelsel as ongrondwetlik verklaar te kry, het misluk. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het Shuttleworth se aansoek om die hele deel 9 van die wet op Wisselkoerse en Valutabeheer en al die beheerregulasies te skrap, as ongrondwetlik verwerp. Regter Francis Legodi het Shuttleworth se
