Kringtelevisiebeeldmateriaal wat vrygestel is deur die Turkse owerhede toon die Saoedi-selfmoordbomaanvaller wat ‘n groep Duitse toeriste saam met homself in Istanbul opgeblaas het. Turkse owerhede het ook drie Russiese burgers, vermoedelik Moslems, met vermeende bande met die Islamitiese Staat in hegtenis geneem in verband met die bomontploffing Dinsdag in Istanboel waarin 10 mense omgekom het.
Lees verder: Kringtelevisie toon Saoedi-selfmoordbommer in Turkye
