Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur

Die wetsontwerp op Eiendomswaardasie is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur wat die beginsel van gewillige koper/verkoper sal prysgee. Die maatreël het glo ten doel om “buitensporige grondpryse” te verhoed, maar die gees daarvan is anti-wit. Wit grondeienaars sal voortaan op grond van hul ras gedwing word om afstand te doen van hul plase en eiendom wat

Lees verder: Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur

Ontploffing eis vier in NY

Die ontploffing wat New York Woensdag geskud het, was glo te wyte aan ‘n gaslek. Die dodetal in die gasontploffing in Harlem, in die noorde van die Amerikaanse stad, sal na verwagting nog verder styg. Twee woonstelgeboue is slegs vyftien minute nadat ‘n gaslekkasie by die plaaslike kragverskaffer aangemeld is, deur ‘n reuse ontploffing in

Lees verder: Ontploffing eis vier in NY

Bodem boek II, 6: Die kantoorblok

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 5. Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram! Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram! Joachim hou op neurie. “Hier is wat ek wonder oor die hele konsep van die Noodlot,” sê hy geselserig. Die donkerte is swaar en dig in die ingang van die gebou en ʼn ou urinereuk is suur en

Lees verder: Bodem boek II, 6: Die kantoorblok

Johannesburg is Afrika se top-Twitterstad

Johannesburg was die mees aktiewe Twitterstad in Afrika oor die laaste drie maande van 2013 het ‘n studie oor twieters aangedui. Johannesburg is nommer een met 344.215 twiete, gevolg deur Ekurhuleni met 264.172 en die Egiptiese hoofstad Kaïro met 227.509, het die kommunikasie-agentskap Portland in ‘n verklaring gesê. Durban is vierde met 163.019 twiete en

Lees verder: Johannesburg is Afrika se top-Twitterstad

Koning Goodwill Zwelithini kry R54 miljoen

Die koningshuis van Koning Goodwill Zwelithini in KwaZulu-Natal het meer as R54 miljoen vir die nuwe geldjaar gekry. Die bedrag is minder as in die vorige boekjaar. Die provinsie se R90.5 miljard begroting se toewysing van die nasionale regering het met R1 miljard in 2013-14 gekrimp as gevolg van ‘n laer bevolking wat in die

Lees verder: Koning Goodwill Zwelithini kry R54 miljoen

Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer

Die departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig. Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die Weermag is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag, maar geen noodtoestand is afgekondig nie. Verskeie waarskuwings is

Lees verder: Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer

Sanral gaan voort met Wynlandtolprojek

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê hy is steeds van plan om die voorgestelde N1/N2 Wynlandtolprojek in die Wes-Kaap in te stel. Die Sanral-woordvoerder, Vusi Mona hulle wag vir die hofproses om afgehandel te word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het verlede Mei ‘n tydelike interdik aan Kaapstad toegestaan wat keer dat die tolprojek ‘n aanvang neem. Sanral

Lees verder: Sanral gaan voort met Wynlandtolprojek

Petrolbom-aanval op Kroonstad se burgemeester

Die uitvoerende burgemeester van die Moqhaka-munisipaliteit in Kroonstad in die Vrystaat, is met ‘n petrolbom gegooi. Moqhaka sluit Kroonstad, Viljoenskroon en Steynsrus in. Voortslepenede stakings en onrus teister die munisipalteit. Die burgemeester Jihad Mohapi, het vroeër gewaarsku dat die DA die media inspan om onmin te saai en onrus te stook. Die polisie het die aanval

Lees verder: Petrolbom-aanval op Kroonstad se burgemeester

Kandidatelyste sluit vandag

Die kandidatelyste vir politieke partye sal Woensdagmiddag om vyfuur sluit. Politieke partye het nog net tot vanmiddag die geleentheid om hul kandidatelyste vir die 7de Mei se verkiesings voor te lê en hul deposito’s aan die onafhanklike verkiesingskommissie te betaal. Die ANC, DA en Cope het hul lyste reeds ingedien. Die Ekonomiese Vryheidsvegters het vroeër

Lees verder: Kandidatelyste sluit vandag

Munisipaliteite skuld Eskom miljarde

Munisipaliteite skuld Eskom meer as R2 miljard. Eskom moes reeds twee noodtoestande afkondig weens druk op kragvoorsiening. ‘n Woordvoerder van AfriForum, Tiaan Esterhuizen, het dié syfer bekendgemaak te midde van beurtkrag wat oorweeg is om elektrisiteit aan verbruikers te verskaf. Esterhuizen sê Mpumalanga skuld reeds meer as R800 miljoen, terwyl munisipaliteite in die Vrystaat se skuld

Lees verder: Munisipaliteite skuld Eskom miljarde