Die uitvoerende burgemeester van die Moqhaka-munisipaliteit in Kroonstad in die Vrystaat, is met ‘n petrolbom gegooi.
Moqhaka sluit Kroonstad, Viljoenskroon en Steynsrus in. Voortslepenede stakings en onrus teister die munisipalteit.
Die burgemeester Jihad Mohapi, het vroeër gewaarsku dat die DA die media inspan om onmin te saai en onrus te stook.
Die polisie het die aanval op Mohapi se huis bevestig. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Langa sê hulle soek die verdagtes.
Sowat 900 munisipale werkers het onlangs in die munisipaliteit begin staak. Inwoners het vroeër ‘n memorandum van griewe oor swak dienslewering aan die Moqhaka-burgemeester, Jihad Mohapi, oorhandig.
Verlede jaar is verskeie inwoners vir openbare geweld wat verband hou met dienslewering in hegtenis geneem.
Die inwoners kla oor vuil water en swak padtoestande.

STEM WEER ANC !
Jy kan nie aanspraak maak op dienste as jy NIE BETAAL NIE – PUNT !
Hierdie spul sal mens net nooit opgevoed kry nie.
Blixem 900 munisipale werkers in die Mô-khaka munisipaliteit en die plek lyk so vervalle?!?! Die 900 is net daar vir die salaris. Max du Preez die liberalis sê niks oor sy groot-word-dorp wat soos ‘n varkhok lyk. Max, het jy gesien hoe lyk die eens pragtige Kroonpark vakansieoord? Jy moes of sit jy nie meer jou voete daar nie. Ja so neuk jou maatjies die dinge maar op.
Natuurlik saai die DA onmin – Narpers is hulle skoothondjie.
Kroon-stat. Nie vêr van my af nie.
Waarvoor sal ons hierdie stat Kroon Willy???
Laas toe ek daar binne rondgery het, was dit maar pateties en vervalle.
Net die regte plek vir Mad Max om dit sy aftree oord te maak.
Dit behoort in sy smaak te val.
Die regering se grootste vyand is die ANC.
Nou toe nou.
Hy behoort BEVOORREGT te voel! Petrol is flippen duur! In elk geval, LEKKER kry vir julle!
Eerste onsse gee hom daai Molotov Cocktail, danne ons trek hom aan daai FIREstone danne ons loot hom daai wenkel.