‘n Minderjarige swart skoolseun van Thabong in die Vrystaat sal na verwagting later vandeesmaand weer in die hof verskyn nadat hy na bewering sy vriend met ‘n mes doodgesteek het. Polisiewoordvoerder, Mamello Mokhuoane, sê wyle Mpho Musi het die verdagte se huis op 28 Mei besoek om sy hoed by hom te kry. Sy sê
Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad
Om onlangse koerantberigte te lees dat die trustees van die twee Transnet-pensioenfondse winste van hierdie fondse tot die bedrag van R309 miljoen aan Transnet geskenk het, grens aan misdaad. Hierdie is deel van ‘n totale eis wat tussen R60 miljard en R100 miljard beloop en is die resultaat van talle – en klaarblyklik bedrieglike transaksies
Lees verder: Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad
Verkiesingsgeweld dwing Durban tot stilstand
Vyf mense is in hegtenis geneem en verskyn binnekort in die hof op aanklagte van openbare geweld ná Maandag se wydverspreide oproerigheid in en om Durban. Ontevrede betogers het paaie versper, sakeondernemings geplunder en minstens 30 voertuie aan die brand gesteek, het RSG berig. Volgens die polisiewoordvoerder, Thulani Zwane is een persoon tydens ‘n skietery
Plaasaanvaller by Warden steeds soek
Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vyfde swart verdagte wat Maandag betrokke by ‘n plaasaanval op Warden. Die eienaars van die plaas se identiteit word om veiligheidsredes nie bekend gemaak nie. Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, sê vier verdagtes is kort ná die voorval waarin drie televisiestelle, ‘n digitale kamera, selfone en ‘n beursie
Britte maak reg vir Brexit
Brittanje hou aanstons ‘n referendum om te besluit of die land die Europese Unie moet verlaat. Die pond het intussen verder teruggesak met die nuus dat Brittanje die EU waarskynlik gaan verlaat en die banksektor Londen is glo besig met skadebeheer. Die koninkryk sal op 23 Junie stem daaroor en voorbereidings word reeds getref in
VN reël droogtekonferensie in Windhoek
Meer as 600 deelnemers word by die eerste Afrika Droogtekonferensie verwag wat vanaf 15 tot 19 Augustus in Windhoek sal plaasvind. Die konferensie sal ’n tegniese sessie insluit waaraan kenners sal deelneem, gevolg deur ’n hoëvlaksessie waartydens ministers in Afrika en verteenwoordigers van VN-agentskappe teenwoordig sal wees. Die tema is “Die verbetering van veerkragtigheid teen
VK-gesant na Namibië
Die Verenigde Koninkryk se minister belas met Afrika, James Duddridge, het dié week besoek aan Namibië gebring. Duddridge is die ondersekretaris van buitelandse sake in die buitelandse sake en Statebondkantoor. Voor hy in 2005 tot die politiek toegetree het, was hy onder meer tien jaar lank in die bankwese in Afrika en Londen waar hy
Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani
Hillary Clinton het gister onder skoot gekom nadat berig is dat die presidensiële kandidaat ‘n Giorgio Armani-baadjie wat net duskant R200 000 kos tydens haar toespraak in April oor “ongelykheid” gedra het. Die pryskaartjie van die baadjie is blykbaar Clinton, wat bekend is vir haar groot versameling broekpakke, het blykbaar haar klerekas verder verbeter tydens
Lees verder: Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani
Bekende akteur Schalk Jacobsz oorlede
Die bekende akteur, Schalk Jacobsz is vroeg vanoggend in sy slaap oorlede by sy huis in Westdene in Johannesburg. Volgens sy vrou, die aktrise Elma Potgieter is hy aan ‘n hartkwaal oorlede nadat hy die afgelope tyd ongesteld was. Hy was 80. Jacobsz was bekend vir sy rolle in televisiereekse soos Die Siel van die
SA se kredietgradering onveranderd
Die kredietgraderingsagentskap, Standard and Poor’s het Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gelaat. Die huidige gradering is BBB-minus met ‘n negatiewe vooruitsig. Die agentskap het nogtans gewaarsku dat enige tekens van politieke omwenteling wat die ekonomiese beleid kan ondermyn, daartoe kan lei dat ‘n afgradering later vanjaar gedoen kan word. Nog ‘n agentskap, Fitch se gradering word
