Oscar Pistorius, die paralimpiese atleet wat van moord aangekla word, se prokureurs onderhandel met Reeva Steenkamp se ouers in ’n poging om ’n skikking buite die hof te bereik. Pistorius se prokureurs het Steenkamp se ouers genader, berig The Times. Die prokureurs vir albei partye wou nie kommentaar lewer oor die bedrag wat onderhandel word
Lees verder: Oscar onderhandel skikking met vermoorde se ouers
