Dr Dan Roodt was Dinsdagmiddag die enigste wit gas op ‘n geselsprogram op SABC3 oor rassisme. Roodt is genooi om saam met vyf swart deelnemers waaronder Eusebius McKaizer en Ndumiso Ngcobo op 3Talk saam met Noeleen Maholwana-Sangqu te verskyn. As die enigste wit gesig is Roodt van meet van aan as die “rassis” uitgekryt deur die res, maar
Lees verder: Dan Roodt neem deel aan SABC3-program oor ‘rassisme’
