Die organiseerders van ‘n Amerikaanse veiling om ‘n swart renoster te jag, word oorval met doodsdreigemente. Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) ondersoek glo die anti-jag organisasies wat mobiliseer teen die veiling. Maar die Dallas Safari Club, die gasheer van die grootste jagterskonvensie op die planeet, is vasbeslote dat hulle gaan deurdruk met die veiling.
Lees verder: Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente
