
Alice Chavunduka, die bekende voormalige SABC TV-nuusleser en aanbieder is op die ouderdom van 46 oorlede.
Sy het dikwels self gespot dat haar foutlose Britse aksent nie veel in gemeen het met dié van haar swart landgenote nie.
Chavunduka het televisiegeskiedenis in Suid-Afrika gemaak toe sy die eerste swart vroulike nuusleser op die SAUK se wit TV -kanaal , TV1 , was om nuus te lees in Engels.
Sy het voorheen nuus gelees in Zimbabwe en het van die ouderdom van 12 in kinderradio-programme op die Zimbabwiese Uitsaaikorporasie ( ZBC ) opgetree.
Chavunduka is Sondag in Johannesburg dood, ‘n week nadat sy ‘n epileptiese aanval in haar huis gehad het.
Sy was voorheen betrokke in twee ernstige motorongelukke, een wat haar met epilepsie gelaat het.
Sy is gebore in Zimbabwe. Haar pa is Professor Gordon Chavunduka wat voorheen gedien het as vise-kanselier van die Universiteit van Zimbabwe.
Professor Chavunduka het vanaf 1992 tot 1996 voor aftrede in sy amp gedien. Hy was ook ‘n skrywer van verskeie boeke oor tradisionele medisyne.
Haar jong suster Thandiwe Chavunduka Muluswela het aan SW Radio Africa gesê haar suster het in duie gestort op Oujaarsaand .
Sy was bewusteloos gevind en is na die hospitaal gehaas waar sy ‘n week in ‘n koma was, voor haar dood oor die naweek.
Thandiwe het gesê begrafnisreëlings moet nog gefinaliseer word, maar Alice se liggaam sal waarskynlik na Harare gerepatrieer word voor die einde van hierdie week.
Roubeklaers is reeds by die huis in Mount Pleasant, Harare byeen.

Ja, in ‘n oogwink kan mens se hele lewe verander.
so van Zim gepraat, kon iemand die gerugte bevestig dat heer, moegapie oorle is? Daar is rubrieke en gerugte in die sosiale media gewees verlede week. Lyk my hulle trek nog n 46664 sirkus hier waar die “persoon” eers gebalsem word en dan later die aankondiging….
Die patroon volg in die voetspore van die wêreld se afgot Mandela.
Jy sal maar moet raai wat die waarheid is.
Jip Arnie, lyk my soos n ou Afrika truuk, kry eers interne goeters, soos veiligheid en massa media in plek….
Dit gee sekere groepe die kans om te vlug. Hulle baas is nie meer daar om hulle wandade te beskerm nie.
Onthou net dat die woorde Afrika en “waarheid” nie in dieselfde sin gebruik kan word nie!
he he he he he Puma, heelwat woorde gaan nie gepaard met Afrika nie,….voortuigang, fluks, hardwerkend, eerlik…
… ek het nogal laat weet “good riddance of bad rubbish” – nou lees ek die volgende :
On Wednesday (January 08) the political figure’s reps officially confirmed that Robert Mugabe is not dead. “He joins the long list of celebrities who have been victimized by this hoax. He’s still alive and well, stop believing what you see on the Internet,” they said.
Ek dink ook hy is oorle, volg dieselfde “roete” as mandela-got.
aaaag neeeeeeeeee!!!!!!!!!!! critikallee, stable in a hospital in Zurich (because he destroyed the medical profession in Zim) getting anotha blood transfusion,due to the syphillis, while medam Moegabee ees shopping in the malls of Europe. Hau I hate vees Imperialists…
skuus, vergeet om te ad…..wonder of mack ook deur hulle gekontrakteer word om te lieg, ek het n goeie “signer” virrie funeraal, hy “sterk” tans aan in die “fontein” maar hy het baaaaie experiance met die funeral goeters.
Is daar dalk nog ‘n vakansie dag wat herdoop gaan word, of kry ons ‘n ekstra een by???
Alice is op pad terug na die Zimbabwese Wonderland, nou die plek van rook en spieëls, sê mnr. Roy Bennett, waar “apartheidsoldate” help om plase en Manicaland van ook Wit eienaars skoon te maak vir die korporatiewe elite (soos Ou Mutual) om in te beweeg en die diamante en hulpbronne te stroop. Alles met die hartlike steun van ou Bob. En ook Zimbabwe vir die korporatiewe elite in te lyf by ‘n voedselkorridor wat van Mosambiek tot Angola strek waar die korporatiewe elite alleenreg op voedselverbouing sal hê. Soos in die SACADA-projek. Wat sal Theo de Jager hiervan sê? En oorle-Dries?
Praat jy. Hoe dink jy het sekere mense in die eerste plek ryk geword? Soos ou Rot-skilpad se ingeteelde spulletjie. Hierdie is Season Two van die selle reeks
Twee toesprake van Bennett is aanbevole leesstof, een wat hy in een of ander Rhodes-saal in Londen gelewer het, en een in die Mount Nelson-Hotel in Kaapstad (het nie internet-gegewens byderhand nie, google gerus.) Die SACADA- en soortgelyke projekte waarby SA boere in die res van Afrika betrokke is, is deel van die storie. Die hartseer bly maar dat daar ook onskuldige akteurs (o.a die gewone Afrikaner-boer), in die saak is, hoe sal hy ooit wis wat op makro-vlak alles bewimpel word?
Die probleem vir Bennett is dat hy ‘n lid van Zanu was toe die volksmoord teen die Ndebele gepleeg is. Hy het min geloofwaardigheid by dié mense.
Bennett is te nuwerwets vir Afrika, ja, stem. Ook die “movement” waarvan hy ‘n id is (Tsvangerai sy baas), het verdagte betrekkinge met nogal George Soros, weet nie of Bennett daarvan weet nie. Seker teen hierdie tyd wel. Dis egter tog goed om na die besondere klanke van sy besondere tjankgeluide kennis te neem wanneer daar op sy liddorings getrap word.
Gas my pappie het vir
die Ndebeles n saak verdedig waar hulle met Krugerrande n motor wou koop en toe nie die waarde gekry het wat die Kruger rande op daardie stadium werd was nie.
Die Ndebeles het vir my pappie daarna n uitgekerfde koning “staf” gegee en vele van hulle kralewerk. Dit was baie jare gelede.
Moeilik om hierdie soort saak (waar jou lojaliteit eintlik hoort) in hierdie deurmekaar-Afrika uit te maak. Ek weet nie of “bloedskuld” die Ndebeles (Matabeles) uit Suid-Afrika gevolg het nie. Silkaats was ‘n wrede booswig wat nie gehuiwer het om Trekkerdogtertjies afkomstig uit Trekkergesinne wat deur sy soldate vermoor is, tot sy harem te voeg nie, dit verklaar dalk ook deels Andries-Hendrik Potgieter se besonder deeglike militêre veldtog die dag toe hy Silkaats in die meerdaagse Slag van Kapain gevat en hulle oor die Limpopo gejaag het. Toe gaan Josua Nkomo ook in Rhodesië se terreurstryd en skiet daardie Viscount-vliegtuig af…
Ag shame!
Probeer Praag nou vir Beeld “outBeeld” met gedurige berigte oor die doen en late van swart en bruin “celebrities”? Goeie bl…….!
Wie dreig, intimideer en Thyster jy nou, ou grootoog. Toe jy wakker skrik is die saak al lankal deur die forumgebruikers gebalanseer. Lees dit en word wys.
Praag moet darem ons moraal hoog hou ThysH.
Sy was ‘n wit celebrity ou knol
Ek sou graag hierdie artikel op Praag wou sien en nie die een oor Alice nie.
HOF STUIT GRONDGRYPERS :
ʼn Beskermingsbevel is Donderdag aan AfriForum toegestaan teen grondgrypers in Howick, KwaZulu-Natal.
Die beskermingsbevel is ingevolge die Wet op die Beskerming teen Teistering, Wet 17 van 2011 toegestaan. AfriForum is deur Peter Train, ʼn boer in die Howick-omgewing om hulp genader nadat die Msomi-familie herhaaldelik doodsdreigemente teenoor hom en sy vrou gemaak het.
“Dit is ʼn groot oorwinning vir Train, maar ook vir boere regoor Suid-Afrika. Die uitspraak skep ʼn presedent ingevolge waarvan boere teen onregmatige optrede van grondgrypers beskerm word en waarmee hulle ook hul eiendomsreg kan beskerm,” sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.
Veral die doodsdreigemente wat teen die Trains gemaak is, het AfriForum genoop om daadwerklik op te tree.
“Die Msomi’s is vantevore gewaarsku om nie met die Trains kontak te hê totdat die grondeis in die hof voorkom nie, maar die familie wou nie saamwerk nie,” sê Chris Fourie, AfriForum se gemeenskapskoördineerder in KwaZulu-Natal. “Dit was gevolglik nodig om die eienaar se posisie deur middel van ʼn hofbevel te verseker.”
Volgens Fourie kan die staat nie die Trains se veiligheid verseker nie, veral omdat die polisie steeds weier om plaasaanvalle te prioritiseer en ʼn behoorlike beskermingsplan vir boere in afgeleë gebiede op te stel. Daarom sal AfriForum alles in sy vermoë doen om die regmatige eienaars se regte te beskerm.
AfriForum is weer op 23 Januarie 2014 in die hof waar sake van betreding en kwaadwillige saakbeskadiging teen dieselfde persone ten opsigte van dieselfde plaas aangehoor word.
Gaan hulle die hofbevel rondswaai as die plaasaanvallers opdaag? Of nie
Kom ons vind uit of die Trains nie dalk liberaliste is nie.
In daardie geval moet hulle maar die plaas verlaat, want dit is waarvoor hulle via die DA en ANC stem.
Hoe beter die storie, hoe meer kos dit lyk dit vir my Trippie.
Ek het self hieroor gewonder toe ek dit daar elders gelees het.
Stem saam. Dit hoort ook hier.
Doen PRAAG dit met M-Alice?
Het self lank in Natal/ Zoeloeland gewoon. Melmoth, Umzinto, Empangeni waar die suiker is. Dan ook Noord Natal by Ladysmith, Wasbank en Dundee.
My Suster en haar man het drie plase gehad anderkant Dundee. Op die Vryheid pad uit, oorkant die Buffels rivier.
Hy kon gelukkig betyds sy plase verkoop kry, want hy is reeds tagtig verby.
Maar wat nou van die deel wat Retief wettiglik gekoop het by Dingaan??