Die Turkse ministerie van buitelandse sake het gister skerp gereageer op die lewenslange vonnis wat die voormalige Egiptiese president, Mohamed Morsi, Saterdag in Kaïro opgelê is. Ses ander mense, onder wie twee werknemers van Al-Jazeera, wat saam met hom tereg gestaan het, is ter dood veroordeel aangesien hulle na bewering aan spioenasie skuldig is omdat
Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister
Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit.
Lees verder: Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister
Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan
Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het. Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, sê aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie, se plaashuis verkry deur ‘n ruit in ‘n ander kamer in
Lees verder: Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan
Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord
Politieke binnegevegte is vermoedelik die oorsaak vir die moord op ‘n leier van die burgerregte-organisasie, Sanco in Madibeng naby Brits in Noordwes. ‘n ANC-sameroeper in die streek, Lawrence Maluleka sê Thabo Moroa is deur vier aanvallers by sy huis in Maboloka doodgeskiet, het RSG berig. ‘n Familiewoordvoerder, Aaron Moroa sê Thabo Moroa is in die
Lees verder: Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord
Dubbelmoord in Groot Brak skok gemeenskap
Die polisie se forensiese eenheid was Sondag op die toneel in Groot-Brakrivier waar ‘n egpaar Saterdagaand wreed vermoor is. Die egpaar is is intussen geidentifiseer as Tewie en Eureka Human. Die slagoffers is beide in hulle sestigs. Die egpaar is in hul woning in Sandhoogtepad aangeval en vermoor. Groot-Brakrivier se polisie was Sondagaand tot laat
Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel
‘n Plaaslike winkelsentrum in Monument was Vrydag ‘n mini oorlog-sone ná ‘n skietery uitgebreek het, helder oordag. ‘n Voertuig van British American Tobacco (BAT) vol sigarette is gekaap om 09:50 die oggend op Genl. Pienaarlaan, het die Roodepoort Rekord berig. Nuusjoernalis Ghia ten Doeschate het onbevestigde verslae van die toneel dat die betrokke kaping by
Lees verder: Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel
Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor
Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga. ‘n Polisiewoordvoerder sê die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering. Haar lyk is in ‘n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry. Verdere klagtes sal
Trump en die binnekring
Die miljardêr eiendomsagent en sakeman Donald Trump het tot dusver goeie oorwinnings behaal. Hy lyk die mees geliefde kandidaat te wees vir die Withuis die komende vier jaar, en sy populariteit word verder versterk deurdat sy teenstaanders bedreig voel deur sy sukses. Inderdaad word daar neerhalend gepraat van die “verouderde wit patriargie”- die nommer een
Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit
In die aanloop tot “ons jong demokrasie”, asook sedertdien, word idees/begrippe in terminologie uitgedruk wat die hele tyd aan ons opgedring word. Aan die een kant word daar verwys na “diversiteit” en “multikulturaliteit”, soos gesimboliseer in die reënboog, wat uit duidelik onderskeibare kleure bestaan. Hieruit blyk dat daar die gesonde besef is dat mense ooglopend
Annatjie Myburgh se lyk gevind
Die soektog na Annatjie Myburgh, die Laeveldse vrou wat ‘n week gelede verdwyn het, het vanoggend vroeg geëindig toe haar lyk gevind is. Volgens ‘n inskrywing op die Facebook-groep Bid vir Annatjie Myburgh deur kaptein Pieter Smit, “is Annatjie se liggaam ontdek”. Sy volledige boodskap lui: “Môre almal. Dis met leedwese en hartseer dat ek
