Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit

Volgens Die Burger was die 500 Suid-Afrikaners wat Saterdagoggend voor die ambassade op Trafalgar-plein in Londen teen misdaad in Suid-Afrika betoog het, glo “regs”. En hulle was 200 minder. Die motiewe van die organiseerders Ivan Cornelius en Harry Smithers is volgens die dagblad onder verdenking nadat naamlose skrywers op Facebook beweer het dat die twee

Lees verder: Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit

Spotprentkunstenaar skiet homself

Weyni Deysel, spotprentkunstenaar van die dagblad The Citizen, het Saterdag selfmoord gepleeg, het die SABC Sondag berig. Deysel het homself by sy huis in Alberton geskiet, het die uitsaaier gesê. Hy was Vodacom se joernalis van die jaar in Gauteng in 2009. Volgens Martin Williams, redakteur van The Citizen, is Deysel se dood ‘n groot

Lees verder: Spotprentkunstenaar skiet homself

My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap

Ons het so pas teruggekom by die huis ná ‘n besoek aan Londen vandag, om ons stem te voeg by die verwagte duisende ontstoke Suid-Afrikaners wat uit simpatie met ons mense tuis, ‘n protesoptog gehou het vanaf Picadilly Circus tot by die NSA-ambassade op Trafalgarplein. Die opkoms was klein, ek skat so 500 siele. Waar

Lees verder: My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap

Taalstryd moet harder raak

Jaap Steyn is seker een van die grootste Afrikaanse skrywers en intellektuele van alle tye. Indien hy Frans, Duits of Italiaans was, sou hy lankal deur die staat en die nasionale media vereer gewees het. Danksy die ANC en dié se skoothondjie, Nasionale Pers, word Steyn se reuse-oeuvre met tientalle boeke oor ons taal, geskiedenis

Lees verder: Taalstryd moet harder raak

Families verengels … en verafrikaans

Toe Engels in 1832 in die Kaapkolonie die enigste taal van die geregshowe word, het baie regsgeleerdes wat net onderrig en ervaring in Nederlands gehad het, daardeur hul verdienste verloor. Baie het feitlik bedelaars geword. Party nuwe maatreëls het die burgers groot moeite gegee. Op 25 Januarie 1825 is bepaal dat alle dokumente aan die

Lees verder: Families verengels … en verafrikaans