GPF-lid dalk van moord aangekla

’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum in Geduld, Springs, staar ‘n moordklag in die gesig nadat hy ’n swart aanvaller in die been geskiet het. Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het bevestig die GPF-lid gaan moontlik van poging tot moord aangekla word. Hy het gesê die polisie ondersoek die voorval. Dié man het Sondagaand op twee swart aanvallers

Lees verder: GPF-lid dalk van moord aangekla

Vermeende mangatdekseldiewe vas

Ná ‘n klopjag Maandagaand by ‘n skrootwerf in Putfontein naby Benoni, is vier verdagtes deur die polisie in hegtenis geneem. Die vier is ivm 18 mangatdeksels wat gevind is, vasgevat. Gesteelde mangatdeksels veroorsaak dikwels dat onverwerkte riool wat in woongebiede opstoot, uitvloei. “Al 18 mangatdeksels is geïdentifiseer as eiendom van die Ekurhuleni-munisipaliteit se departement van

Lees verder: Vermeende mangatdekseldiewe vas

Onbillike regstellende aksie is gelyk aan rassediskriminasie, bevind hof

Kader-ontplooiing in Suid-Afrika is wydverspreid en het gelei tot “die aanstelling van ‘n groot aantal onbekwame mense waarvoor hulle nóg die ervaring nóg die kwalifikasies beskik’. Dit het tot baie ernstige probleme gelei, veral op die vlak van plaaslike regering, waar dienslewering gebrekkig is, met gepaardgaande politieke betogings en onrus waarvan sommige gewelddadig geraak het.

Lees verder: Onbillike regstellende aksie is gelyk aan rassediskriminasie, bevind hof

Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees

Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie ‘n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking. Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van ‘n ontmoeting met die minister van Arbeid. Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur die staking in die metaal en ingenieursbedrywe geraak word. Praag het intussen verneem dat werkers

Lees verder: Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees

Kritiek teen BMW oor ‘steel’-advertensie

Die voertuigvervaardiger BMW moes kritiek verduur weens ‘n omstrede reklamebord waarin ‘n Mini Cooper verskyn, berig die Johannesburgse koerant The Times vandag. Op die advertensie verskyn die buitelyne van ‘n Mini Cooper, met ‘n groot gat waar die motor behoort te wees. ‘n Banier oor die advertensie lui: “Ry hom asof hy gesteel is!” Twee

Lees verder: Kritiek teen BMW oor ‘steel’-advertensie

Vrae oor die nuwe Afrika-ekonomie

Hiermee ‘n multi-navraag vir diegene wat my sou kon help met raad en daad asb. Het iemand al die roete wat die Voortrekkers oorspronklik in hul vasberade gang  oor die Drakensberg gevolg het, nagevors en vandag, tersaaklik en ter bemoediging, op foto vasgelê? Dit was darem ‘n groot en merkwaardige struikelblok wat oorkom is, veral

Lees verder: Vrae oor die nuwe Afrika-ekonomie

BNP Paribas betaal boete van $9 miljard

Soos daar verwag is, word die Franse bank BNP Paribas met $8,9 miljard (ongeveer R100 000 000 000) deur die Amerikaanse regering beboet. Die aankondiging is gisteraand deur die kantoor van die prokureurgeneraal van New York-staat gemaak. ‘n Advokaat van die Franse bank het in die hof skuldig gepleit op aanklagte van vervalsing van handelsdokumente

Lees verder: BNP Paribas betaal boete van $9 miljard

Beeld-redakteur prys ATKV vir sy multikulturele Afrikaans

Nadat Beeld vanjaar ‘n veldtog teen die laaste Afrikaanse kampus, dié van die Noordwes-universiteit te Potchefstroom, gevoer het, vind die redakteur, Adriaan Basson, dit Saterdag goed om die ATKV te loof vir sy bevordering van multikulturele Afrikaans. Hier volg ‘n uittreksel uit Adriaan Basson se rubriek: Die stille sukses van die ATKV “Terwyl die taalvure

Lees verder: Beeld-redakteur prys ATKV vir sy multikulturele Afrikaans

Pous: ‘kommuniste is eintlik christene’

„Als je communisten hoort praten, zou je zeggen: maar jullie zijn christenen!” Dit zegt paus Franciscus (lachend, volgens de verslaggeefster) in een interview met de Italiaanse krant Il Messaggero dat zondag is verschenen. Volgens het hoofd van de Rooms-Katholieke Kerk „hebben de communisten onze vlag gestolen: de vlag van de armen is christelijk”. Zorg voor

Lees verder: Pous: ‘kommuniste is eintlik christene’