Volgens Beeld het die sanger Jakkie Louw sy kop “in ’n rassebynes gesteek” op Facebook toe hy na ‘n vermeende swart dief ‘n “donkergroen mannetjie” genoem het. Sy skootrekenaar en foon ter waarde van R50 000 is geroof. Hy is in Walvisbaai, Namibië besteel deur vermoedelik ‘n swart karwag. “As jy in Walvis bly en
Jongste rassevoorval by UP skok studente
Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n beweerde rassevoorval waar swartes wit studente gedreig het. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Nicolize Mulder het gesê die beweerde voorval is Maandag onder UP se aandag gebring en dat ‘n ondersoek sal volg. Twee ongeïdentifiseerde swart studente van Kollege Tehuis rassistiese uitlatings
Spuende generaal wat wittes haat kos SANW halfmiljoen
Die hooggeregshof in Kimberley het beslis dat swart weermaglede adjudant-offisier At Malan onregmatig in hegtenis geneem en aangerand het omdat hy sy werk gedoen het. Hy is deur die weermaglede aangerand en daarna weer deur ‘n swart vroue brigadier-generaal wat aan hom gesê het dat sy wittes haat terwyl sy op die grond langs hom
Lees verder: Spuende generaal wat wittes haat kos SANW halfmiljoen
Miljoene dollar sou wapens in SA koop
Amerikaanse dollars ter waarde van meer as R100 miljoen waarop daar beslag gelê is by Lanseria-lughawe, is bevries nadat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ingegryp het. Die stapels banknote van 90 blokke ter waarde van $100 000 elk was in twee swart tasse op ’n vlug wat op 5 September 2014 van Nigerië by die Lanseria-lughawe
MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is
Dr. Chris de Kock, voormalige hoof van die polisie se misdaadinligtinganalisesentrum (Mias), het Maandag voor die Menseregtekommissie (MRK) in Johannesburg getuig dat roof die motief vir plaasaanvalle is. De Kock is tans ‘n “onafhanklike misdaadkonsultant” wat geroep is om te getuig oor plaasmoorde. Die MRK hou tans ‘n sitting oor “plaasveiligheid” en die invloed daarvan
Lees verder: MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is
Solidariteit weer na hof oor diskriminasie
Die vakbond Solidariteit het Jeff Radebe, voormalige minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, gedagvaar om op 25 en 26 September 2014 in die gelykheidshof in Pretoria te verskyn. Solidariteit sal sy lid, landdros Martin Kroukamp, in die gelykheidshof verteenwoordig en aanvoer dat minister Radebe onbillik op grond van sy ras teen hom gediskrimineer het. ‘n
Haaieraad toets afweerkabel
Die KwaZulu-Natalse Haaieraad sal binnekort begin om ‘n nuwe elektroniese haai-afweerkabel te toets om toekomstige haai-aanvalle te probeer voorkom, het RSG berig. Die uitvoerende hoof, Mthokozisi Radebe, sê die 100 meter lange kabel is daarop gemik om haaie en swemmers op ‘n veilige afstand van mekaar af te hou, sonder on enigeen van die twee
N2 sluit na oproer by Grabouw
Oproeriges in Grabouw het Maandag motors met klippe gegooi wat in ‘n verkeersknoop op die N2 vanaf Kaapstad vasgesit het, het die polisie gesê. “Ons het baie polisie hier, en ons herlei die verkeer,” het lt.kol Raldene Watson gesê. Die polisie sê die betogers het die donker gebruik om motoriste op die alternatiewe roetes ook
Skotse referendum skud Britse Ryk, maar Naspers glo in koningin
Ek haat Engeland. Ek hou van Skotland want op ‘n manier dink ek dat hulle beter as ons is – Vivienne Westwood, Engelse modeontwerpster
Ek haat Engeland. Ek hou van Skotland want op ‘n manier dink ek dat hulle beter as ons is – Vivienne Westwood, Engelse modeontwerpster
Lees verder: Skotse referendum skud Britse Ryk, maar Naspers glo in koningin
Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun
Tydens gister se algemene verkiesing in Swede het geen party besonder goed gevaar nie, behalwe die patriotiese Sweedse Demokrate wat sy steun meer as verdubbel het, vanaf 4,8% tot 12,9%. ‘n Regeringskoalisie van die Sosiale Demokrate onder Stefan Lofven en Linkse Party (voormalige Kommunisteparty) sal waarskynlik die land voortaan regeer nadat die sentrum-regse koalisie aan steun
Lees verder: Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun
