Cyril Ramaphosa sal Suid-Afrika se adjunk-president wees na die verkiesing as die ANC wen en sal getaak word met die bestuur van Afrika se grootste ekonomie . Die regering beplan om die Nasionale Ontwikkelingsplan ten uitvoere te bring. President Jacob Zuma sal Ramaphosa, 61, in beheer plaas van die Nasionale Ontwikkelingsplan wat hy help opstel
Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede
Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, sê Suid-Afrika se besluit om diplomate van DRK-buurlande uit die land te sit, was geregverdig. Radebe het die media in die Parlement toegespreek oor die onlangse diplomatieke onderonsie met Rwanda. Suid-Afrika het drie Rwandese diplomate en een van Burundi die deur gewys, omdat daar bewyse was dat hulle
Lees verder: Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede
Vlug MH370 het spoorloos verdwyn
Die hoop is gekelder dat wrakstukke van die vermiste vliegtuig van vlug MH370 van Kuala Lumpur in Maleisië gevind is, het RSG berig. ‘n Skrale hoop het opgevlam dat ‘n leidraad in die see opgespoor is, wat die deurbraak sou kon verskaf. China het satellietbeelde gepubliseer wat moontlik wrakstukke is van die passasiersvliegtuig wat Saterdag
Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur
Die wetsontwerp op Eiendomswaardasie is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur wat die beginsel van gewillige koper/verkoper sal prysgee. Die maatreël het glo ten doel om “buitensporige grondpryse” te verhoed, maar die gees daarvan is anti-wit. Wit grondeienaars sal voortaan op grond van hul ras gedwing word om afstand te doen van hul plase en eiendom wat
Lees verder: Wetsontwerp teen gewillige koper/verkoper goedgekeur
Ontploffing eis vier in NY
Die ontploffing wat New York Woensdag geskud het, was glo te wyte aan ‘n gaslek. Die dodetal in die gasontploffing in Harlem, in die noorde van die Amerikaanse stad, sal na verwagting nog verder styg. Twee woonstelgeboue is slegs vyftien minute nadat ‘n gaslekkasie by die plaaslike kragverskaffer aangemeld is, deur ‘n reuse ontploffing in
Bodem boek II, 6: Die kantoorblok
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 5. Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram! Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram! Joachim hou op neurie. “Hier is wat ek wonder oor die hele konsep van die Noodlot,” sê hy geselserig. Die donkerte is swaar en dig in die ingang van die gebou en ʼn ou urinereuk is suur en
Johannesburg is Afrika se top-Twitterstad
Johannesburg was die mees aktiewe Twitterstad in Afrika oor die laaste drie maande van 2013 het ‘n studie oor twieters aangedui. Johannesburg is nommer een met 344.215 twiete, gevolg deur Ekurhuleni met 264.172 en die Egiptiese hoofstad Kaïro met 227.509, het die kommunikasie-agentskap Portland in ‘n verklaring gesê. Durban is vierde met 163.019 twiete en
Koning Goodwill Zwelithini kry R54 miljoen
Die koningshuis van Koning Goodwill Zwelithini in KwaZulu-Natal het meer as R54 miljoen vir die nuwe geldjaar gekry. Die bedrag is minder as in die vorige boekjaar. Die provinsie se R90.5 miljard begroting se toewysing van die nasionale regering het met R1 miljard in 2013-14 gekrimp as gevolg van ‘n laer bevolking wat in die
Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer
Die departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig. Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die Weermag is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag, maar geen noodtoestand is afgekondig nie. Verskeie waarskuwings is
Sanral gaan voort met Wynlandtolprojek
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê hy is steeds van plan om die voorgestelde N1/N2 Wynlandtolprojek in die Wes-Kaap in te stel. Die Sanral-woordvoerder, Vusi Mona hulle wag vir die hofproses om afgehandel te word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het verlede Mei ‘n tydelike interdik aan Kaapstad toegestaan wat keer dat die tolprojek ‘n aanvang neem. Sanral
