Kliniek, biblioteek afgebrand

Ontstoke inwoners van Lydenburg se Mashishinglokasie in Mpumalanga het motoriste oor die naweek onder klippe gesteek en 'n kliniek afgebrand, het die polisie Maandag bekend gemaak. "Die kliniek is Sondagaand deels in 'n brand verwoes. Dit is die enigste kliniek in die gebied," het kaptein Leonard Hlathi gesê. Hlathi het gesê inwoners het die pad

Lees verder: Kliniek, biblioteek afgebrand

Pad by Diepsloot weer oopgestel na oproer

Paaie en deurpaaie naby Diepsloot, Johannesburg, is Maandagoggend veilig vir motoriste verklaar deur 'n polisiewoordvoerder. Dit volg nadat geweld oor die naweek weer uitgebreek het in die lokasie. Polisiewoordvoerder kaptein Bonginkosi Msimango het gesê: "Alles was kalm gedurende die nag, maar 'n sterk polisieteenwoordigheid is in plek in die gebied." Honderde inwoners het Sondag paaie

Lees verder: Pad by Diepsloot weer oopgestel na oproer

Swart boere immuun teen Landbankterugnames

ImageDie Landbank neem feitlik geen plase terug van swart boere wat nie hul lenings terugbetaal nie. Hierteenoor word streng kredietbeheer teen wit boere toegepas.

Oor die afgelope tyd is 25 plase deur die Landbank opgeveil, maar slegs 5 daarvan het aan swart boere boere behoort.

Lees verder: Swart boere immuun teen Landbankterugnames

Swart kinders by Amerikaanse swemklub weggewys

'n Rasherrie is Dinsdag ontketen toe Valley Swim Club in Huntington Valley, Pennsylvanië, 'n privaatklub, wat swart kinders verlede maand weggewys het, in 'n verklaring gesê het die rede vir die wegwysing was dat hulle nie die  kleur van die swemklub of die atmosfeer wou bederf nie. Die 65 oorwegend swart kinders het in die

Lees verder: Swart kinders by Amerikaanse swemklub weggewys

Herlewing in die boukuns

Hoewel die einde van die Hollandse tyd nadergekom het, was die 1780erjare vet jare vir die Kaap, eers weens die teenwoordigheid van ‘n Franse garnisoen en daarna die spandabelheid van die bewind. Goewerneur Jacob van de Graaff het nuwe verdedigingswerk aangepak en 'n groot nuwe hospitaal is aangebou. Hy het met regeringsgeld gemors. Heelparty soldate moes aan die Kaap bly, en die skepe wat gekom en gegaan het, het van Kaapstad 'n "Klein Parys" gemaak. Pragtige koetse het deur die hobbelrige strate gery en in draagstoele het Kapenaars in deftige Paryse klere besoeke by mekaar afgelê. Kosbare meubels, glaswerk en porselein het in Kaapse huise gepryk. Danspartye en opvoerings was volop. 

Image

Groot Constantia, deur die Frans-gebore argitek Louis Michel Thibault

Lees verder: Herlewing in die boukuns

Suid-Afrikaanse regstelsel moet ‘verafrikaniseer’ word

Image

Binnekort keer ons terug hierna?

Suid-Afrika se mengsel van Engelse en Nederlandse reg moet "verafrikaniseer" word om dit meer relevant te maak, volgens die Kaapse regterpresident John Hlope.

Hy het gisteraand in Durban gepraat en gesê: Ek glo dat mense wette nodig het wat hul eie kultuur en waardes beliggaam. Ons moet ons reg verafrikaniseer en dit vir die massas relevant maak. Daar heers 'n groot leemte in ons stelsel," het hy aan 'n simposium wat deur die Progressiewe Professionele Netwerk gereël is, verklaar.

Lees verder: Suid-Afrikaanse regstelsel moet ‘verafrikaniseer’ word

Doeane-unie kan ineenstort

Daar hang 'n wolk oor die Suider-Afrikaanse Doeane-unie nadat drie lidlande, Botswana, Lesotho en Swaziland, in Junie ’n samewerkingsooreenkoms met die EU gesluit het sonder die goedkeuring van Suid-Afrika en Namibië, die ander lidlande. Die bedreiging wat die samewerkingsooreenkoms vir Suid-Afrika se klere- en tekstielbedryf inhou, is een van die belangrikste redes waarom Suid-Afrika nie

Lees verder: Doeane-unie kan ineenstort

‘China beheer Afrika’

Die Royal African Society voorspel dat China se beleggings in Afrika dié van Amerika teen 2010 sal oorskry. Direkteur, Richard Dowden, het in Londen gewaarsku dat China tans die wêreldwye ekonomiese krisis gebruik om Afrika op te koop. Hy het gesê Morgan Tsvangirai, Zimbabwe se premier, het met sy onlangse toer na Amerika en Europa

Lees verder: ‘China beheer Afrika’

Myners hou sewe gyselaars ondergronds

Honderde mynwerkers hou steeds sewe opsigters ondergronds as gyselaars aan by 'n platinum- en chroommyn buite Brits, het die polisie Vrydagoggend gesê. Superintendent Lesego Metsi sê daar is aanvanklik geglo dat net vier mense as gyselaars aangehou word. "Ons is vertel daar is vier, net om uit te vind daar is eintlik agt. Donderdagnag het

Lees verder: Myners hou sewe gyselaars ondergronds