Suid-Afrika moes op ‘n groot soektog gaan om ingenieurs te lok weens die vaardigheidstekort in die land, het die ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) Vrydag gesê. “Die hoeveelheid werk wat aan die gang is, is heeltemal te veel vir die hoeveelheid ingenieurs wat beskikbaar is om dit te doen,” het die raad se hoofuitvoerendebeampte, professor Hu
VSA kritiseer Sjina se menseregterekord
Hillary Clinton Die Sjinese owerhede het Donderdag gereageer op die vrystelling van ‘n jaarlikse Amerikaanse departement van buitelandse sake-verslag oor globale menseregte, wat Sjina se respek vir menseregte nie net “swak” genoem het nie, “maar verswakkend in sy vervolging van etnieseminderheidsdissidente". Die amptelike Xinhua-nuusagentskap het die verslag se afdeling oor Sjina ongegrond en onverantwoordelik genoem,
Zimbabwe vra vir $2 miljard terwyl politieke probleme voortduur
Robert Mugabe President Robert Mugabe het in ‘n gepubliseerde onderhoud eise verwerp dat hy twee gediskrediteerde amptenare moet ontslaan, terwyl die Zimbabwiese regering Donderdag sy bure gevra het vir ‘n $2miljardhulppakket om sy sukkelende ekonomie te help. In die onderhoud met die staatsbeheerde Herald-koerant om sy 85ste verjaarsdag te gedenk, het Mugabe geweier om toe
Lees verder: Zimbabwe vra vir $2 miljard terwyl politieke probleme voortduur
Malema gaan in Nongoma stemme werf
ANK-jeugliga president Julius Malema en ander KwaZulu-Natal se ANK-leiers gaan Vrydag in Nongoma stemme werf. Die leiers gaan ook ANK-lede wat geskiet is gedurende ‘n saamtrek van die party verlede maand besoek, het die party Donderdag gesê. KwaZulu-Natal ANK-jeugliga woordvoerder Bheki Mtolo het gesê Malema sal in Nongoma die veldtog voer. “Hy sal daarheen gaan
Klimaatsverandering gaan vererger, s? verslag
Volgens ‘n verslag oor klimaatsverandering wat Donderdag vrygestel is, gaan klimaatveranderinge net versleg as gevolg van die globale verhoging in kweekhuisgasse. Die verslag is in Johannesburg vrygestel deur Oxfam International en Earthlife Africa. Volgens die verslag lewe Suid-Afrika reeds op die randjie as gevolg van die veranderende klimaat. “Baie van Suid-Afrika is droog of semi-droog,
12 Kongolese milisies stem tot skietstilstand toe
‘n Dosyn pro-regeringsmilisies in die DRK se suid-Kivuprovinsie het ingestem om op te hou met gevegte en sal begin om teen die naweek te ontwapen, het ‘n top provinsiale amptenaar Donderdag gesê. “Die ontwapening van die soldate sal Sondag in suid-Kivu se hoofstad Bukavu begin in die teenwoordigheid van die minister van verdediging, Charles Mwando
Lees verder: 12 Kongolese milisies stem tot skietstilstand toe
Twee in hegtenis vanwe? moord op IVP-raadslid
Twee mans is Donderdag in KwaDukuza gearresteer vir die moord op ‘n IVP-raadslid, het KwaZulu-Natal se polisie gesê. Superintendent Jay Naicker het gesê die mans is gearresteer vir die moord op Elliot Maphumulo by sy huis in die Manadareserwe op Woensdag omtrent 8uur die aand. “Ons het hulle gearresteer na ons inligting opgevolg het wat
ANC gaan onderwysstelsel transformeer, s? Zuma
Die ANK beoog om die onderwysstelsel ten volle te transformeer binne die volgende 5 jaar, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag gesê. “’n Dringende taak lê voor in die dat ons die onderwyssisteem ten volle moet transformeer,” het Zuma gesê. Die ANK-president het studente van die universiteit van die Vrystaat en die Sentrale universiteit van Tegnologie
Metropolisie kan nie vloedslagoffers bereik
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Taxi’s lei die verval in anargie
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
