Die wêreld het Manx verloor op die eiland Man, Ubykh in Turkye en verlede jaar is Alaska se laaste persoon wat Eyak gepraat het, ook oorlede. Marie Smith Jones het die inheemse taal saam met haar na die graf geneem. Van die 6 900 tale wat in die wêreld gepraat word, is sowat 2 500
Landbougrond word skaarser
Die voorlopige resultate van die Landbousensus 2007, stem TLU SA pessimisties. Uit die resultate wat op 17 Februarie 2009 bekend gemaak is, blyk dit duidelik dat daar sedert 1993 ’n afname van 17,998 boerdery-eenhede was. Gevolglik kan dit aanvaar word dat daar ook ’n ooreenstemmende afname in die bewerkte oppervlaktes was. Dit plaas ’n besondere
Afrikaner word in die klaskamer vermoor
Wanneer daar van onderwys gepraat word, dan word daarmee bedoel die onderrig, opleiding en opvoeding van ons kinders op pre-primêre, primêre, sekondêre en tersiêre vlak.
Opvoeding kan nie plaasvind sonder 'n taalmedium nie en ons besef dat moedertaalonderrig onontbeerlik is vir die behoorlike vaslegging van leermateriaal.

Selfbeskikking raak krities
Ek dink dit raak nou al hoe meer krities om die konsep van selfbeskiking te promoveer. Nie almal is Christene nie maar baie van hulle voel dit aan hul bas dat die Afrikaner byvoorbeeld selfbeskikingsreg moet hê. Vanuit ‘n Christelike oogpunt erken Chrsitenskap veelvoudige nasies. Die rede hiervoor is dat daar partyskappe moet wees om te beproef wat waar is. In die onnatuurlike, of uit ‘n Christelike oogpunt, die goddelose multikulturele reënboognasie is waarheid, reg en geregtigheid relatief.

Resessie mag invloed h? op 2010 kaartjieverkope
Fifa was Woensdag onseker oor hoe die globale resessie kaartjieverkope vri die 2010 Sokkerwêreldbeker kan beïnvloed, maar het gesê hulle is steeds vol hoop dat elke kaartjie vir elke wedstryd uitverkoop sal word. Kaartjieverkope begin Vrydag vir die gebeurtenis in Junie en Julie volgende jaar. "Ek sal 'n baie dom persoon wees as ek sê
Lees verder: Resessie mag invloed h? op 2010 kaartjieverkope
Hoskins gekant teen Maori’s op grond van ras
Die president van die SAU Rugby-unie, Oregan Hoskins, meen daar "moet nog baie water onder die brug loop" voordat 'n Maori-span in die land sal kan kom toer. In 'n radio-onderhoud het Hoskins ook gesê dat Suid-Afrika nie maklik oorsese spanne kan toelaat wat "op grond van ras en etnisiteit saamgestel is nie". Aan die
Switserse bankgeheime iets van die verlede
In die stille wêreld van Switserse banke het die ondenkbare gebeur: geheime word nou uitgelap. UBS, die grootste bank in Switserland, het Woensdag ingestem om die name van ryk Amerikaners bekend te maak wat deur owerhede verdink word dat hulle die buitelandse bankrekeninge gebruik om belasting te ontduik. Die bank het erken dat hulle skuldig
Onwettige betogers gearresteer in Ventersdorp
Twee-en-veertig mense is gearresteer en aangekla vir openbare geweld gedurende 'n onwettige protesaksie buitekant Ventersdorp, het Noordwes polisie gesê. Kaptein Aasje Botma het gesê 450 mense het 'n barikade opgerig op die Ventersdorp/Rustenburg pad in protes teen swak dienslewering. Die pad moes gesluit word omdat hulle bande aan die brand gesteek het om die weg
Manuel dryf die spot met Zille
Indien mens die globale ekonomiese krisis wil hanteer, behoort mens nie jou tyd te spandeer op Botox-behandelings nie, volgens minister van finansies, Trevor Manuel. Hy het Woensdag in Kaapstad gepraat oor werkers se kommer oor hulle poste in die wêreldwye ekonomiese insinking, en gesê dit is maklik om kapitalisme en banke te blameer vir wat