Rusland en China wil ’n “oortuigende antwoord” van die VN se Veiligheidsraad op Noord-Korea se kerntoets hê, het die Russiese ministerie vir buitelandse sake gister gesê. “Sergei Lawrof en Yang Jiechi, ministers van buitelandse sake van die twee lande, het hul gemeenskaplike mening uitgespreek oor die behoefte aan ’n oortuigende antwoord van die Veiligheidsraad op
Lees verder: Rusland en China vra Veiligheidsraad uitspraak oor NK

Dit wil al meer voorkom asof die ANC-regering besig is om die praktiese voordele van die apartheidsregering se ekonomiese beleid te herontdek. Persoonlik was ek nog nooit 'n voorstaander van die algehele vryemarkbeginsel vir 'n land soos Suid-Afrika nie, maar eerder van die gemengde ekonomie soos dit destyds deur die Nasionale Party-regering beoefen is.