Corniese minderheid in VK erken

Het Verenigd Koninkrijk erkent de ‘Cornish people’ als nationale minderheid, in navolging van de andere Keltische bevolkingsgroepen in Schotland, Wales en Noord-Ierland, aldus de BBC donderdag. De Cornish leven in het Engelse graafschap Cornwall, de uiterste zuidwestpunt van Groot-Brittannië. Er zijn nog zo’n 300 mensen over die het Cornish vloeiend spreken. 1000 à 2000 mensen

Lees verder: Corniese minderheid in VK erken

SAKP vereer Hani met optog in Kaapstad

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty gaan vandag ‘n massaoptog hou na die Wes-Kaapse wetgewer omdat die provinsiale regering na bewering nie vir armes omgee nie, het RSG berig. Die SAKP se Wes-Kaapse woordvoerder, Masonwabe Sokoyi sê die party vereer die nalentskap van die ANC-stryder, Chris Hani, maar die res van die provinsie doen dit nie. Hy sê

Lees verder: SAKP vereer Hani met optog in Kaapstad

Kortbroek waarsku boere oor grondreferendum

Die Boere-Afrikanervolksraad het ten sterkste beswaar gemaak “teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir die ANC-politieke doeleindes onder leiding van die ANC se Cyril Ramaphosa”, nadat die ANC boere by die monument toegespreek het. Nie Ramaphosa of Roelf Meyer het egter opgedaag nie en president Zuma self het by die vergadering gepraat. Zuma het egter

Lees verder: Kortbroek waarsku boere oor grondreferendum

Veiligheidsraad dreig Suid-Soedan met sanksies

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oorweeg sanksies teen Suid-Soedan. Die Veiligheidsraad het dié skerp waarskuwing gerig na die massaslagting verlede week in Bentiu toe rebellemagte honderde burgerlikes vermoor het nadat hul etnisiteit of nasionaliteit glo eers vasgestel is. Die Veiligheidsraad sal ondersoek instel na sanksies indien aanvalle op burgerlikes en buitelanders in die land voortduur.

Lees verder: Veiligheidsraad dreig Suid-Soedan met sanksies

ANC-kantoor in Marikana afgebrand

Brandstigters het Donderdag ‘n klein kantoor van die regerende ANC in Marikana aan die brand gesteek, waar waar 34 stakende mynwerkers in 2012 doodgeskiet is, het die polisie gesê.   “Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting,” het die polisiewoordvoerder Sabata Mokgwabona aan Sapa gesê. “Die gebou is na berig word gebruik as ‘n kantoor

Lees verder: ANC-kantoor in Marikana afgebrand

Malema uit saal gejaag deur skare in Durban

Die leier van die EFF, Julius Malema het Donderdag aan eie bas ervaar hoe dit voel om uitgejou te word. Voorheen was hyself die uitjouer. Malema moes by die Howard Kollege-kampus praat as deel van sy eerste stemwerwingsbesoek aan die provinsie in aanloop tot die verkiesing. Dit is egter die tweede keer dat die Ekonomiese

Lees verder: Malema uit saal gejaag deur skare in Durban

Geen ooreenkoms tussen Amcu en platinumbedryf

Anglo Platinum, Impala Platinum en Lonmin en verteenwoordigers van die vakbond Amcu kon nie ‘n hul verskille oor salarisverhogins oplos nie. Na die derde vergadering tussen die mynmaatskappye en Amcu is geen ooreenkoms bereik nie. Amcu het die werkgewers se aanbod verwerp om salarisse oor ‘n tydperk van 5 jaar tot R12.500 te verhoog deur

Lees verder: Geen ooreenkoms tussen Amcu en platinumbedryf

Paaie sluit weens oproer by Randfontein, Westonaria

Gewelddadige oproer het Woensdag daartoe gelei dat die R28 tussen Uncle Harry’s en Randfonteinweg gesluit moes word. Motoriste is gewaarsku om die gebied te vermy. Die polisie het die R28 tussen die R41 en Randfonteinweg vir verkeer gesluit nadat pogings om geweld te bekamp nie geslaag het nie. Die oproer in Randfontein en Brandvlei het

Lees verder: Paaie sluit weens oproer by Randfontein, Westonaria

Ma en 2 kinders kritiek na gasbottel ontplof

’n Ma van twee is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat ’n gasbottel van ’n braaier Maandagmiddag in Amberfield ontplof het, het die Centurion News berig. Die gesin was glo besig om vleis te braai toe ’n 9kg gasbottel in die agtertuin ontplof het, het Johan Pieterse van Tshwane nooddienste gesê. Die voorval

Lees verder: Ma en 2 kinders kritiek na gasbottel ontplof

Wit polisieman vandag begrawe te midde van vrae

Die begrafnisdiens vir die wit polisieman van Klapmuts, Steven Britz, word vandag in Brackenfell buite Kaapstad gehou. Adjudant-offisier Britz is verlede week doodgeskiet terwyl hy alleen aan diens was by die Klapmuts-polisiestasie. Daar word vermoed dat sy aanvallers bewus was daarvan dat hy alleen op diens sou wees. Wapens, waaronder moontlik aanvalswapens, is ook uit

Lees verder: Wit polisieman vandag begrawe te midde van vrae