deur Karel Combrinck Min sou die lande van Europa weet dat toe hulle die Europese Unie gestig het of daartoe toegetree het, hulle begin het om hulself in ‘n hoek te verf. Vandag bestaan die Unie uit 27 lidlande met verskillende vlakke van ekonomiese ontwikkeling en lewenstandaarde. Die grootste probleem is egter dat die lidlande
Ebola wys die ‘morele bankrotskap’ van farmaseutiese bedryf
Brittanje se voorste geneesheer belas met openbare gesondheid het die gebrek aan ‘n entstof teen die Ebolavirus geblameer op die “morele bankrotskap” van die farmaseutiese bedryf. Professor John Ashton sê hulle wil nie belê in die siekte nie, want dit het tot dusver net swart mense geraak in Afrika, ten spyte van honderde sterftes. Lees
Lees verder: Ebola wys die ‘morele bankrotskap’ van farmaseutiese bedryf
Gedokter Pallo Jordan
Die Sunday Times berig dat senior lid van die ANC, die LP Pallo Jordan nie die akademiese kwalifikasies het wat hy beweer hy behaal het nie. Volgens die publikasie, kon verder geen bewyse gevind word dat die kêrel, wat na homself as “Dr” verwys, al ooit ‘n eredoktorsgraad ontvang het nie. Jordan het geen grade
‘Skaam jou dat jy Afrikaans is, Nazi!’
‘n Afrikaanse meisie is deur ’n Amerikaanse modelagent vertel sy behoort haar te skaam omdat sy Afrikaans is, het Rapport berig. Die model Anna Modler, 16, het Iris Minier van Elite Models genader oor moontlike oorsese modelwerk. Minier het aan Anna gevra of sy ander tale behalwe Engels magtig is, waarop die meisie geantwoord het
Sonja Loots oor ‘n Afrikanermuseum
Daar is min mense wat my so irriteer soos ‘n militante feminis wat as’t ware in die kombuis sit en skryf omdat sy haar man as joernalis na die kroon wil steek; dus hom wil oortref. Sonja Loots is myns insiens so ‘n mens. Op Praag het ek al oor Loots berig met as opskrif:
Die slaaf in jou spieël
Ons is baie gelukkig om in ‘n moderne tyd te leef, nie waar nie? Dink net; honderde jare gelede sou jou en my voorouers onderworpe gewees het aan ‘n feodale stelsel. Ons sou tydelik die reg verkry het om op ‘n landheer se grond te werk, maar in ruil daarvoor, sou meeste van die opbrengs
G4S neem weer beheer van Mangaung-gevangenis
Die Departement van Korrektiewe Dienste het die beheer van die Mangaung-gevangenis buite Bloemfontein weer aan die veiligheidsmaatskappy, G4S, oorhandig, het RSG berig. Die departement het in Oktober verlede jaar die beheer van die privaat-beheerde gevangenis oorgeneem. Die kommissaris, Zach Modise, sê die probleme wat tot die beheeroorname gelei het, is opgelos. Die streekspresident van G4S
Menseregtekommissie wil swart Engels met ras vestig
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het prof. Dan Kwgadi Donderdag gevra hoekom die Potchefstroomse kampus nog steeds wit en Afrikaans is. Lees hier.
Lees verder: Menseregtekommissie wil swart Engels met ras vestig
Farlam braai Lonmin se hoof van sekuriteit
Die voorsitter van die Marikana Kommissie van Ondersoek, regter Ian Farlam, sê die hoof van sekuriteit by Lonmin, Graeme Sinclair, geroskam oor sy onvolledige voorlegging. Farlam het gesê Sinclair is onder ‘n verpligting om ‘n volledige onthulling van die oorspronklike logboek an die Kommissie te doen. Volgens die regter is slegs ‘n geredigeerde weergawe aan
R500m: Muvhango se tenderpreneur-families is eg!
In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. In die swart SAUK-sepie Muvhango baklei familielede oor frontmaatskappye en tenders wat hulle vir mekaar gaan toeken. Nou blyk die “fiksie” eg te wees, want so pas het die ouditeur-generaal bekendgemaak dat meer as R500 miljoen se munisipale tenders aan maatskappye toegeken is waarin munisipale werknemers
Lees verder: R500m: Muvhango se tenderpreneur-families is eg!
