Beurtkrag kan weer vandeesweek in werking tree nadat dit vir vyf weke lank nie ingestel is nie. Eskom het vroeër gewaarsku dat die kragnetwerk die volgende paar dae onder druk kan kom weens instandhoudingswerk by die Cahora Bassa hidro-elektriese-aanleg in Mosambiek. Suid-Afrika sal weens dié instandhouding slegs 650-megawatt kry van die 1500 megawatt wat hy
Lees verder: Beurtkrag wink terwyl steenkoolskermutselinge woed
