Dodelike verkiesingsgeweld in KZN duur voort

Die Valke ondersoek die moontlikheid dat die moord op ‘n ANC-kandidaat in Newcastle polities gemotiveerd was, het RSG berig. ‘n Woordvoerder sê hulle het Sondag die dossier ontvang. Thembi Mbongo is Vrydagaand voor haar man en kinders in haar huis doodgeskiet. Die vrou is die sewende ANC-lid wat sedert Maart in die provinsie dood is.

Lees verder: Dodelike verkiesingsgeweld in KZN duur voort

Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand

Die Tshwane Metro sê hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie. Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie. ‘n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale sê hulle sal ondersoek instel na die oorsaak van die brand. Hy sê die brand het

Lees verder: Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand

Britse soldate staar klagtes van oorlogsmisdade in gesig na Chilcot-verslag

Britse soldate is woedend en ontsteld dat die Chilcot-verslag wat oor die oorlog in Irak handel gebruik kan word om Britse troepe te vervolg, terwyl Tony Blair skotvry daarvan afkom. Aanklaers in Den Haag, wat gewoonlik swart diktators lukraak oor volksmoord vervolg, het bevestig dat hulle die verslag van 2,6 miljoen woorde as bewys vir

Lees verder: Britse soldate staar klagtes van oorlogsmisdade in gesig na Chilcot-verslag

‘Afrikaner-elite’ kleef krampagtig aan verslete identiteit

Die probleem met die Afrikaner-elite is dat hulle hulself as “progressief” beskou, maar in wese nie besef dat ons nie meer in die 80’s leef nie. Hul beweerde gronde vir hul verset teen die Afrikaner, nl. apartheid, het lankal verdwyn. Hulle weier om te aanvaar dat die bordjies verhang is en dat om steeds hulself

Lees verder: ‘Afrikaner-elite’ kleef krampagtig aan verslete identiteit

ISIS-motorbom dood 120 in Bagdad

Minstens 120 mense is dood en 200 beseer in twee bomontploffings in Bagdad, Irak. Reuters berig die eerste bom was in ‘n koeltrok versteek in ‘n besige markgebied in Karada. ‘n Tweede bom het langs ‘n pad ook in ‘n mark, die keer in al-Shaab, ontplof. Albei aanvalle het omstreeks middernag plaasgevind. Die Islamitiese Staat-militantegroep

Lees verder: ISIS-motorbom dood 120 in Bagdad

Prof Christof Heyns verkies tot Verenigde Nasies se Menseregtekomitee

Prof Christof Heyns, voormalige Direkteur van die Sentrum vir Menseregte en Professor in Menseregte aan die Universiteit van Pretoria (UP), is in Maart 2016 deur die Suid-Afrikaanse Regering genomineer as sy kandidaat vir die hoog aangeskrewe 18-lid Mensregtekomitee van die VN. Hy is op 23 Junie 2016 in New York as lid van dié komitee

Lees verder: Prof Christof Heyns verkies tot Verenigde Nasies se Menseregtekomitee

Dan Roodt: Afrikaans gaan onder weens linksheid van Afrikaner-elite

In die verre verlede toe Beeld nog my briewe geplaas het, was daar ‘n polemiek tussen my en Willie Esterhuyse waarin hy die Afrikaanse taaldebat as “verslane bier” afgemaak het. Op 19 Februarie 2000 het Esterhuyse in sy wysheid geskryf: “Maar op kultuur-politieke terrein sukkel ons om vordering met debat te maak. Die sogenaamde debat

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaans gaan onder weens linksheid van Afrikaner-elite

Leon Lemmer: Die koelbloedige reeksmoorde op Afrikaans

Sedert sy diensaanvaarding as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) verlede jaar is Wim de Villiers se slagspreuk: Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie. Hy is toegelaat om sy ondermyning van Afrikaans in woord en daad uit te leef. Ek wonder dikwels: Wat sou sy pa, ‘n behoudende Afrikaner, van US-Afrikaans se laksmannetjie gedink

Lees verder: Leon Lemmer: Die koelbloedige reeksmoorde op Afrikaans

Bill en Loretta uitgevang dat hulle glo konkel oor Hillary

Nadat sy gedwing is om haar betrokkenheid by die Hillary Clinton e-pos-ondersoek te staak, het die Amerikaanse prokureur-generaal, Loretta Lynch erken dat haar skokkende onbesonne private vergadering met Bill Clinton ‘n skaduwee gewerp het oor haar loopbaan. Haar vreemde besluit het sy as volg geregverdig: “Ek sou dit nie weer doen nie.” Terwyl die Demokratiese

Lees verder: Bill en Loretta uitgevang dat hulle glo konkel oor Hillary

ANC-verkiesingsgeweld versper N2 vir tweede dag

Die ANC het moes een van sy lede skors omdat die aanhitser by Woensdagaand se openbare geweld op die N2-snelweg buite Kaapstad betrokke was. ANC-lede het Woensdagaand beswaar gemaak oor kandidaatslyste en twee busse is aan die brand gesteek. Die Wes-Kaapse waarnemende verkeershoof, Jacques Mostert het motoriste versoek om alternatiewe roetes te gebruik. Die ANC

Lees verder: ANC-verkiesingsgeweld versper N2 vir tweede dag