Die twee teenstanders in die wedloop om die Withuis, Hillary Clinton en Donald Trump, het die week afgeskop en met hul twee maande lange oorblywende resies voor die Amerikaanse presidentsverkiesing begin. Die kandidate het Werkersdag, die tradisionele dag waarop die pylvak-wedloop begin, gebruik om hul argumente te stel waarom hulle die beste vir werkende klas
Wittes wat in swart omgewingsaktiviste ontpop versper Londense aanloopbaan
Alle vlugte na en van die London City-lughawe is ontwrig nadat betogers Dinsdag aanloopbane uit protes teen “sistemiese rassisme” uitbreidingsplanne versper het. Maar die swartes aan die ontvangkant van die beweerde “sistemiese rassisme” wou niks weet van die aksie nie. Is @UKblm a black led movement because unless my eyes deceive me I cant see
Lees verder: Wittes wat in swart omgewingsaktiviste ontpop versper Londense aanloopbaan
UKZN sluit na brand by koshuis
Meer as 60 gestremde vrouestudente moes Dinsdagaand uit hul koshuis op die kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal verwyder word nadat ‘n brand uitgebreek het. Die universiteit het intussen klasse vir die volgende twee weke weens die onluste opgeskort. ‘n Matras is blykbaar na agtuur in die koshuis, Charles James Hall, aan die brand
OB-aanstelling: DA-potte wat ketels verwyt
Die Nasionale Vergadering sal vandag besluit of hulle die aanbeveling aanvaar om die gewese ontleder van die Staatsveiligheidagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer aan te stel. Die verslag van die ad hoc-komitee oor die OB sal vandag aan die Nasionale Vergadering vir finale oorweging voorgelê word. Al die partye, behalwe die DA, het
Leeuteel: Jagters gebraai, maar stropers nie
‘n Toerisme deskundige, Melville Saayman sê, om volhoubare toerisme en ekonomiese groei in Suid-Afrika te verseker, moet ‘n leeuteelprogram ontwikkel word. Saayman het al voorheen oor die implikasies van die jag van leeus in gevangenskap gepraat. Sekere vyandige nieregeringsorganisasies wil kwessies rakende die jag van sulke leeus en ander roofdiere vir kommersiële doeleindes by die
Gaboen se president lag beskuldigings van skynverkiesing af
Gaboen se pasverkose pres. Ali Bongo steur homself nie aan die betwiste verkiesingsuitslae nie, selfs nadat sy minister van justisie bedank het en die voormalige koloniale heerser, Frankryk, voorgestel het dat die stemme oorgetel word. Die Franse eerste minister, Manuel Valls, het gesê dit is noodsaaklik om ’n duidelike verkiesingsproses te hê omdat “twyfel” bestaan.
Lees verder: Gaboen se president lag beskuldigings van skynverkiesing af
Noord-Korea treiter Japan met missieltoetse
Noord-Korea het tydens die afsluiting van die G20-beraad in China, drie middelafstand-missiele afgevuur, wat ongeveer 1 000 kilometer getrek en naby Japan geland het. Dit word beskou as ’n magsvertoon wat met die ekonomiese spitsberaad saamval. Noord-Korea het die afgelope tyd ’n reeks missieltoetse uitgevoer, wat op die ou einde daarop gemik is om langafstand-kernmissiele
Onluspolisie en Natalse studente bots
Traangasdampe hang steeds in die lug op die Howard-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal nadat onluspolisie se Dinsdagmiddag gebots het met betogers. Polisie het traangas en rubberkoeëls afgevuur op studente wat gevlug na veiligheid. Betogers het ‘n spoor van verwoesting op die kampus gelaat. Een vrou is geskiet in die linkerknie en gerugte het daarna
Bruin student wat ‘kaffermeit’ pos nie ‘uitgesonder’ nie
By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is net ‘n ligte fladdering opgemerk toe student van die Wellington-kampus per ongeluk stempos op WhatsApp uitgestuur het na haar klasgroep wat bedoel was vir ‘n private gesprek. In die stempos, gestuur op 22 Augustus, verwys sy na een van haar klasmaats as ‘n “kaffermeit”. Sy is
Lees verder: Bruin student wat ‘kaffermeit’ pos nie ‘uitgesonder’ nie
Noord-Kaap moet ‘rassisme’ beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld
Raadslede en tradisionele leiers in die Noord-Kaap – wat juis verantwoordelik is om verbruikers te oortuig om hul munisipale rekeninge te betaal – skuld self duisende rande in dienstegeld. Maar volgens die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid, is “rassisme” eerder die probleem. Samewerkende Regering en Tradisionele Sake Minister, Des van Rooyen, sê altesaam 53
Lees verder: Noord-Kaap moet ‘rassisme’ beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld
