Die Vryheidsfront Plus het sy skok en afkeer uitgespreek oor die optrede van die Johannesburgse Metropolisie (JMPD) gister waar die Metropolisie-lede in ‘n poging om te staak, hulleself gewend het tot misdadige optrede deur hoofpaaie in Johannesburg wederregtelik af te sper. Dit het uiteindelik gelei tot ‘n skermutseling tussen die JMPD en SAPD.
Die DA – ‘n party vir Sjinese?
Die Volksrepubliek van Sjina, wat die Mugabe-bewind in Zimbabwe aktief steun en ook in Angola besig is om groot invloed uit te oefen, het so pas 'n nuwe bondgenoot in die vorm van die DA verkry.
Subprimafiasko mag die gevolg wees van lenings aan Amerikaanse minderhede
Die subprimahuisleningsborrel mag gebeur het as gevolg van kunsmatige pogings om die huiseienaarskoers te verhoog deur meer huislenings aan minderheidsgroepe in die VSA uit te deel. Dis die mening van finansiële kundiges in Amerika.
Lees verder: Subprimafiasko mag die gevolg wees van lenings aan Amerikaanse minderhede
Onbehandelde parasietinfeksies raak swartes
Dr. Peter Hotez, 'n deskundige by die Washington-universiteit in die VSA, sê siektes wat deur wurms en parasiete veroorsaak word, is besig om die gesondheid en energie van swart Amerikaners te dreineer.Evangeliese kerke stem nie Republikeins nie
Een van die magtigste evangeliese groepe in die VSA, Focus on the Family, gaan nie in die komende verkiesing vir die Republikeinse Party stem nie.
Donker wolke pak saam vir lugrederye
Lugrederye staar geweldige uitdagings in die gesig met die stygende brandstofkoste.
Mandela besoek Britse koningin
Nelson Mandela het Koningin Elizabeth II van Engeland vertel dat sy jonger lyk toe sy hom gister by Buckinghampaleis verwelkom het.Gebruikte kernbrandstof gaan herwin word
Die Suid-Afrikaanse regering wil hoogs radioaktiewe gebruikte uraanbrandstof herwin.
Siemens se bestuurders te Duits, blank en manlik
Siemenshoofkantoor, M?nchen
Die globale Duitse maatskappy Siemens het verklaar dat sy bestuurders te Duits, te blank en te manlik is.
Lees verder: Siemens se bestuurders te Duits, blank en manlik
Mdladlana s? hy is geen rassis nie
Mdladlana
Die minister van arbeid Mdladlana het homself in die parlement verdedig teen aanklagte dat hy 'n rassis is.
