Wonderkuur vir koronavirus van Gilead Sciences?

‘n Aankondiging gisteraand deur die Amerikaanse farmaseutiese maatskappy wat in virusnavorsing en -medisyne spesialiseer, Gilead Sciences, het ná marksluiting ‘n sprong van drie persent in die S&P 500-indeks veroorsaak, terwyl die maatskappy se eie aandele met 15% boontoe beweeg het. Die maatskappy se middel, remdesivir, wat oorspronklik vir Ebola ontwikkel is, het in ‘n kliniese

Lees verder: Wonderkuur vir koronavirus van Gilead Sciences?

Dan Roodt: Herinneringe aan Wits: die begin van Afrikaneronderdanigheid?

Hoe het dit gekom dat Afrikaners so onderdanig aan linkse Engelse en swartes geraak het? Tans te midde van die inperking of “grendeltyd” soos dit ook genoem word, volg almal die voorskrifte wat deur die ANC-terroristebewind afgekondig word. Nie dat ek in beginsel teen sosiale afstand om die virus te kortwiek gekant is nie, maar

Lees verder: Dan Roodt: Herinneringe aan Wits: die begin van Afrikaneronderdanigheid?

Leon Lemmer: Flip Buys se ‘Die pad na selfbestuur’

Cor Ehlers besin oor Afrikaner-selfbeskikking in sy boek, ‘n Heimat vir Afrikaners: Die tiende provinsie (Praag 9.02.2020). Hy wys op die agteruitgang van die land sedert 1994 en bied ‘n padkaart aan vir die voortbestaan van Afrikaners as ‘n Westerse volk. Hy skram weg van die term “volkstaat” of “tuisland” en noem sy voorgestelde gebied

Lees verder: Leon Lemmer: Flip Buys se ‘Die pad na selfbestuur’

Koop Steve Hofmeyr se nuwe boek, ‘Die kwesbares’, hier

Die sanger en skrywer, Steve Hofmeyr, het so pas te midde van die koronavirusinperking ‘n splinternuwe misdaadroman, Die kwesbares, gepubliseer. Dit kan reeds as e-boek vanaf Amazon Kindle afgelaai word (klik hier onder op die klein voorblad van die boek om na die Amazonblad deur te gaan). Hier volg die opsomming op die rugkant van

Lees verder: Koop Steve Hofmeyr se nuwe boek, ‘Die kwesbares’, hier

Leon Lemmer: Michael le Cordeur se ‘Halala Suid-Afrika’

Daniel Hugo se verdienstelike boek, Halala Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2009, 175p), het onlangs ‘n stiefbroer bygekry: Michael le Cordeur se Halala Suid-Afrika: 25 jaar se groeipyne van ‘n jong demokrasie (Naledi, 2019, 441p, R247). Die onderwerp is breër en die bladsye meer as in Hugo se boek. Hoewel die voorwoord en die verso van

Lees verder: Leon Lemmer: Michael le Cordeur se ‘Halala Suid-Afrika’

Brief: Constand Viljoen kon Angola en Suid-Afrika bevry het

Rapport Weekliks, “Laat Castro maar sy storie spin”, van 16 Februarie 2020 verwys. Leopold Scholtz skryf daarin dat Castro in 1988 met die vervalsing van die geskiedenis begin het. Want, Castro het volgehou die einddoel van die SAW in Angola was… om UNITA in Luanda aan bewind te bring, en sodoende die NP-regering se heerskappy

Lees verder: Brief: Constand Viljoen kon Angola en Suid-Afrika bevry het

Genl. Constand Viljoen oorlede

Die voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront, genl. Constand Viljoen is vandag oorlede. Hy was 86 jaar oud. Dr. Pieter Mulder, die vorige leier van die Vryheidsfront Plus, het dit in ‘n twiet bevestig. Genl Constand Viljoen is vanmiddag oorlede. Hy was 86 jaar oud. Hy was deel van ’n

Lees verder: Genl. Constand Viljoen oorlede

Audrey Bierman: Knip die lont, meneer die president!

Ek wou vanmore eers ‘n bietjie werk voor ek iets skryf, maar die nuus het my genoop om nóú iets te skryf, want ek kan nie konsentreer voor ek nie hierdie van my hart af gekry het nie. Almal prys die president vir sy goeie leierskap tydens hierdie koronaviruskrisis, maar op watter stadium gaan hy

Lees verder: Audrey Bierman: Knip die lont, meneer die president!

Zimbabwe nou ook op hok

Zimbabwe het Maandag met ʼn landswye inperking van 21 dae begin in ʼn poging om verspreiding van die Koronavirus te bekamp. Die president van die land, Emmerson Mnangagwa, het die land op televisie toegespreek en die bevolking aangespoor om gehoor te gee aan die noodmaatreëls. Hy het gesê dat almal in Zimbabwe moet optree asof

Lees verder: Zimbabwe nou ook op hok

Kleinhandelreus skort huurbetalings op

Nog ʼn kleinhandelwinkelgroep het aangekondig dat hulle huurbetalings opskort weens die koronavirus. Die TFG-groep moes weens die inperkingsbevel noodgedwonge hulle winkels vir ten minste drie weke sluit. Volgens die eiendomshoof van TFG, Brad Rothenburg, het die buitengewone omstandighede daartoe gelei dat die groep oplossings moes vind om die uitwerking van die inperking te verlig. Hy

Lees verder: Kleinhandelreus skort huurbetalings op