Tutu bekommerd oor ná-wêreldbeker

Ná verskeie menseregteorganisasies, is Emiritus aartsbiskop Desmond Tutu nou insgelyks bekommerd oor xenofobiese geweld ná die sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika. Tutu het blykbaar Saterdag ‘n beroep op swart Suid-Afrikaners gedoen om nie hul “broers” vanuit ander Afrikalande aan te val nie, aangesien vele uitgeweke swartes uit Suid-Afrika voorheen skuiling in Afrikalande gevind het tydens die sogenaamde

Lees verder: Tutu bekommerd oor ná-wêreldbeker

Vaarwel, Afrikaner

Dan Roodt se artikel Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek verg indringende ondersoek en kommentaar. Alhoewel ek meeste van sy ontledings volmondig ondersteun, kry ek tog die idee dat hy nie die gietvorm van Afrikanernasionalisme wil agterlaat nie.Wat is die sin van nasionalisme in ‘n land wat jy nooit weer kan regeer nie? Om nog verder te

Lees verder: Vaarwel, Afrikaner

Jan-Jan Joubert se nuwe laagtepunt

Enigiets om die sirkulasiesyfers van n tanende Rapport op te skuif. Dié gedagte kom onwillekeuring na vore met Joubert se artikel vandag in Rapport waarin hy verwys na n JC van der Walt se boek “Zululand True Stories”. Tegelykertyd onbreek die manmoedigheid. Pleks van man te staan vir sy artikel verontskuldig hy homself deur  te

Lees verder: Jan-Jan Joubert se nuwe laagtepunt

Oorsake van die Groot Trek

Daar is drie keuses vir die grensboer: “Ons moet óf weghardloop, óf stilsit en ons kele laat afsny, óf ons moet verdedig wat ons het.” Dit was in 1825 die woorde van Andries Stockenstrom in die drosdy van Graaff-Reinet teenoor aan twee sendelinge van die Londense Sendinggenootskap (John Philip en William Wright) en ‘n liberale

Lees verder: Oorsake van die Groot Trek

Sokker en rassenasionalisme

Dit is interessant dat Suid-Afrikaanse swartes, sowel politici as gewone mense, deur die bank swart sokkerspanne ondersteun. Nadat die Bafana Bafana in die eerste rondte van die wêreldsokkerbeker uitgeval het, het die aandag na Kameroen en veral Ghana verskuif. Ghana is eers Vrydagaand deur die span van Uruquay uigeskakel. Maar nie voordat die span deur

Lees verder: Sokker en rassenasionalisme

Mandela ontmoet Ghana se sokkerspan

Met president Zuma en ander wat gaande oor die Ghanese sokkerspan is, het ook Nelson Mandela besluit om “die Swart Sterre” te besoek, volgens sy stigting wat gister ‘n verklaring uitgereik het. “Nelson Mandela is vanmiddag aan lede van die Swart Sterre-sokkerspan en hul bestuurder, afrigter en tegniese span by sy huis in Houghton voorgestel,”

Lees verder: Mandela ontmoet Ghana se sokkerspan

Deutschland über (amper) alles

Die afranseling wat Argentinië by die Wêrelbekertoernooi se doelevraat, Duitsland, gekry het verbeter die kanse by die wedstryd dat Duitsland en Nederland se Oranje mekaar in die eindstryd die stryd gaan aansê. Nederland kom in die halfeindstryd teen Uruguay te staan, terwyl Duitsland met die wenner van die wedstryd tussen Spanje en Paraguay sal moet

Lees verder: Deutschland über (amper) alles

Oranje deur na halfeind

“Oranje mag nou glo in die eindstryd.” So berig Trouw oor Nederland se historiese oorwinning oor Brasilië. Die Oranje-masjien het Vrydagmiddag gewys dat die span die versneller nog dieper kan trap, en het die sokkerreus Braslië met die kous oor die kop huis toe gestuur. Vooraf was tot die Nederlandse pers vol vraagtekens of Nederland

Lees verder: Oranje deur na halfeind

Advies vir munisipale geldsake

Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis. Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat ‘n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog uit die inwoners moet wurg, op geen manier sin nie. Skynbaar het die raadslede wat

Lees verder: Advies vir munisipale geldsake

Wanneer die post-euforiese trauma self die probleem word

Hoewel sekere aspekte van ekonomie, soos mikro-ekonomie en makro-ekonomie met uiters eksakte syfers en formules werk, speel persepsies en sielkunde in die omvattender konteks ‘n baie groter rol. Wanneer ‘n gees van pessimisme oor die ekonomie posvat, tree soveel negatiewe faktore in werking dat die ekonomie inderdaad kort voor lank ‘n knou kry, en dikwels

Lees verder: Wanneer die post-euforiese trauma self die probleem word