Enkele jare gelede is die skikking na ‘n gekookte presidentsverkiesing in Kenia as model voorgehou, en is dié model in ‘n afgewaterde vorm in Zimbabwe toegepas. Pas het verskeie Afrikalande dikbek gereageer oor die toe beursies van die G-20, maar veral die G-8, of Kenia se parlement gaan keur ‘n salarisverhoging van 40 % aan
Eksodus uit die land vanweë xenofobie-gerugte
Die situasie van vreemde burgers op die N1 naby die Paarl is “heeltemal” anders as dié van mense wat deur die xenofobiese geweld in 2008 verdryf is, het die hoof van rampbestuur in die Wes-Kaap gister gesê. In 2008 was daar werklike geweld en dreigemente, en die staat het ‘n duidelike verantwoordelikheid gehad om te
Kaap weer Hollands
Die Kaap is weer Hollands, en nou rus die taak op die Duitsers om hul lywe Piet Hein te hou en die gedugte Spaanse Silwerfloot te kelder om ‘n stamland-eindstryd te verseker. Oranje het hul kleure voor die kroonprins Willem-Alexander en prinses Maxime getoon, en hul vinnigste wedstryd van die toernooi gespeel. Maar Uruguay het
Toernooi-afname in misdaad
Volgens die Vrystaatse polisie was daar gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Bloemfontein minder misdaad, en die stelling word selfs gemaak van geen ernstige misdaad nie. Uit mediaberigte is dieselfde indruk gelaat, hoewel die sektorpolisiërings-nuusbriewe nie werklik op ‘n afname dui nie. Na die Konfed het dit byvoorbeeld uit buitelandse bronne en latere onthullings geblyk dat die
Na ‘n eeu – waar is die volksdigters?
‘n Eeu gelede het ‘n belangrike wet op die wetboek beland wat die status van Afrikaans sou verskans. Artikel 137 van die Zuid-Afrikawet het vir gelyke beregtiging van Engels en Nederlands voorsiening maak. Hoewel Afrikaans eers, wat die wetboek betref, moes trustaan, was daar reeds in die aanloop van die Uniewording verskeie belangrike gebeure om
90% van ‘hervormde’ grond onproduktief
Negentig persent van grond wat aan sogenaamde “ontluikende” swart boere uitgedeel word, is tans onproduktief. Die ANC-regering het ook nagelaat om R3,4 miljard se toelaes aan die ontvangers van grondhervorming uit te betaal, met potensiële gevaarlike gevolge, het die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Kkwinti gister gesê. Ontvangers het in 389 gevalle nie
Parasitiese staat
Wanneer die ekonoom, prof. Sampie Terblanche, in ‘n artikel die term parasitiese staat gebruik wanneer Suid-Afrika onder bespreking is, is dit iets waarvan kennis geneem kan word. Die bejaarde prof. Terblanche het gereeld weerlig getrek oor redelike blatante sosialistiese uitsprake wanneer hy sy ideaal van sosiale geregtigheid in Suid-Afrika bepleit het. Hy het nie maklik
Skeefgetrekte rasionaal oor grond
Die aanslae op ons eiendomsreg met die klem op ons landbougrond neem in felheid toe met min. Tina Joemat-Pettersson aan die voorpunt. Uit die bloute word grondeienaars verras met ‘n nuwe slenter om 40% van ons eiendom aan die een of ander parasiet gekamoefleer as ‘n aandeelhouer af te staan. Die agbare minister maak groot
Herrie se kerrie: Kasterolie vir kroekende stiefregters
Hoe gaan die pragtige liedjie nou weer? “Don’t cry for me Maradonna.” Of so iets. Die sokker begin nou einde se kant toe staan, en so ook hopelik die vuvuzela-blasery hoër op oorkant die straat. Herrie is net nie so seker of dit so ‘n wonderlike vooruitsig is om van Fifa se koloniale regering die
Lees verder: Herrie se kerrie: Kasterolie vir kroekende stiefregters
As hulle dan nie brood het nie …
“As hulle dan nie brood het om te eet nie, laat hulle koek eet.” Wanneer die inkomstegaping in ‘n land te groot word, so lui die model van relatiewe deprevasie, dan raak die rewolusionêre klimaat ook baie groot. Hierdie beginsel behoort nie aan die regering vreemd te wees nie. Die ANC is immers met die
